Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morganbaai en Yellow sands Oos Kaap oorde Wessel Strydom -3 hours ago
Wessel, Yellowsands is… Oos Kaap oorde Herman Goossens -3 hours ago
Herman G Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Johann.... Oos Kaap oorde Wessel Strydom -4 hours ago
VSA Oos Kaap oorde Johann L -4 hours ago
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -5 hours ago

WEN R2000 foto kompetisie!

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on
Forums

Wen R 2000  bygedra tot jou kampplek van keuse!

Dankie Harry (Cadhouse) en kampforum.co.za vir die R2000 prys borg! smiley

Hoe werk die kompetisie?

Jy hoef nie 'n nuwe draad te begin nie.  Plaas jou inskrywings slegs op hierdie draad.

Enige forum lid mag 3 foto's inskyf.  Enige foto na jou 3rde inskrywing sal nie in ag geneem word nie.   Jy hoef nie al 3 foto's gelyktydig te plaas nie.   Foto's MOET deur jou of van jou of jou gesin / groep geneem wees.     Die kompetisie sal eers eindig wanneer 15 of meer lede ingeskryf het.    Forum lede word verwelkom om kommentaar te lewer op foto inskrywings. smiley

Foto Tema:     " Nou kamp ons / ek lekker"      m.a.w. enige foto's van hoe lekker jy of jou gesin of groep kamp.  

Prysgeld:  Die R 2000 sal in die wenner se oord van keuse se rekening inbetaal word met bespreking.
kliek hier: - HOE OM FOTO's TE LAAI?
KOM LAAT ONS JOU FOTO's SIEN! wink  (beoordelaars is Cadhouse en kampforum)  Aan die einde van die 1ste kompetisie fase sal finaliste gekies word waarvoor daar dan gestem sal word om die wenner te bepaal.
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Wed, 17/10/2018 - 07:11

Pragtige foto daai, Herman.   Wat se kans staan ek nou hier tussen foto's van Namibië, Angola, Sossusvlei??!!  Hier staan ek by doodeenvoudige Van Stadens in die Ooskaap.  blushlaugh

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Fri, 02/11/2018 - 04:47

Mooi foto's julle.

Hou ook van neef se Sossusvlei foto, asook die een van Andre met die vuur in die voor grond.

Julle moet die foto's gooi, dit is te stil hier.

Hoe meer die borg geld hoe stiller raak almal. smiley

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus