Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Cordierite... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -41 minutes ago
"Hot Rock" steak Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Sluitingsdatum..... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Lekker werk Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Meiringspoort Pad en roete inligting Geert -1 hour ago
Meiringspoort Pad en roete inligting Wessel Strydom -2 hours ago

James en Andre by Bosfontein

Centurion
Submitted by Voortrekker on

So kuier ons toe lekker saam met James en Andre by Bosfontein met Noddy se Om Die Kampvuur kamp!  Hier is 'n video wat ek geneem het van een van hulle liedjies. Dankie Noddy en Bosfontein vir die lekker kuier yes

video
Pretoria

Noddy

Sun, 11/11/2018 - 17:49

Ja nee was `n fees. Dankie virv almal wat deel was of ingeluister het.

As jy graag die program wil hoor kan jy inskakel woensdag tussen 8uur en 11 uur met `n heruitsending.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus