Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lava stone vir kosmaak Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -57 minutes ago
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -9 hours ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -19 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -20 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -21 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -21 hours ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 24/11/2018 - 18:55

Sit nou hier en dink, wat se song kan ek vir oom Tri-Circle aanvra ? Maar sal hy ooit kan hoor as al sy robot goed nie ingeplug is ? 😔😔

0

Gees, daar is sekere songs wat mens nie aanvra as versoek nie... mens uister daai goed in privaat.  Ons sal jou moet educate.  Dis tyd dat jy saam kamp😉

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 24/11/2018 - 19:53

Aaaah, oom Johann,, ..... weet oom hoe het ek sy mede sangeres Dolly Parton gelike, dalk om verskillende redes, wag ek raak nou stout. Whahaha. 😆😆😆😆

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus