Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rona Oktober 2026 saam gesels Johann L -19 minutes ago
daai mannetjies.... Rock View Lodge Nelspruit Wessel Strydom -40 minutes ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -43 minutes ago
Ja....die kaal mannetjies Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -44 minutes ago
Johann Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -54 minutes ago
Daardie mannetjies wat so… Rock View Lodge Nelspruit Voortrekker -1 hour ago

Nuwe Nissan Nivara

Secunda
Submitted by Sleep nou on

So kry ek toe vanoggend n toets bestuur met nuwe 2.3 Nissan Nivara . Die bakkie was n automaties nog nooit auto bestuur nie maar vreemd vir my gewees Hier is n opsomming soos ek bakkie ervaar het.  Hantering 7/10   Krag 8/10  Spasie voor 8/10 Agter been spasie 7/10 Padgeraas 9/10 Voorkoms 7/10 Algeheel raid ek die bakkie 7/10 verseker waarde vir geld maar die goed is so duur

Secunda

Sleep nou

Sat, 24/11/2018 - 06:49

Ek en Berdien die top 4 bakkies getoets bestuur en dit kom nou na n punt die keuse is soos volg die Nissan Navara cab en half 4x4 hy kom uit hopelik middel volgende jaar en Hilux 2.8 cab en half 4x4 het met dubbel cab nissan en cab en half van Hilux gery en hier het ek n paar dinge opgeweeg.  Een -  Hantering : Nissan 8/10  Hilux 7/10   Twee -  Binne afwerking kwaliteit : Nissan 7/10  Hilux 8/10  Drie -  Auto ratkas skakeling : Nissan 9/10  Hilux 7/10   Vier - Sleep gewig toelaatbaar : Nissan en Hilux voldoen aan my vereiste 10/10   Vyf - Krag en torque : Nissan 8/10  Hilux 7/10  Ses - Algemene eerste indruk van verkoopsman / vrou  Nissan vlink diens laat jou welkom voel kennis van voertuig goed  , Toyota  het 5 min rondgestaan en gewag voor ons gehelp was kennis van voertuig baie goed . So nou wag ons vir Nissan se cab en half dan besluit ons Die bos die Noord Kaap die sederberge die Richtersveld roep Sleep nou kom en genietwink

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 24/11/2018 - 07:08

Shaun, albei is na my mening baie goeie voertuie, ek sou (persoonlike voorkeer natuutlik) vir die Nissan gaan, maar enige voertuig is so goed as wat jy dit oppas. Ek hou van jou "meet die diens" metode, dit was ook nog altyd vir my 'n belangrike punt en ook 'n oorwegings faktor.

 

0
Waar my wa staan

Arie

Sat, 24/11/2018 - 14:54

Willem Ford is nie vir enige ou nie!

Dit is slegs uitgesoekte groepie van die intelegensia, wat uiters goeie smaak het, waaghalsig genoeg is om iets met so baie perdekrag te bemeester.

Nee dit is net WARE MANS wat FORD kan ry, die ander maak maar net sulke snedige aanmerkings [uit pure jaloesie natuurlik] en kyk die Ford eienaar met sulke diep verlangende oge aan.

Willem los maar die jong klomp met hul Japanese, Duitse, Indiese en dan die ergste Chinese voertuie, party van hulle sal grootword, wakker skrik en sien wat het hulle al die jare misgeloop?

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 24/11/2018 - 18:43

Oh my word ek lees nou hierbo 👀👻😲,  en wonder.... Hoe gaan daai liedjie, I whahahaha wonder. Nou wat wou ek oom Arie terugkap, aai tog bier is n bliksem. 😁😁😁

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 24/11/2018 - 18:59

Ek het hierdie theory oom Voorrie, oor  Rum en Brannas, dink dit gaan kop toe, maar die ander een. Dangerous, ek bly maar eerder by uncle Charles Glass. 😈😇

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 25/11/2018 - 14:12

Ford is nie sleg nie Arie so verskil ons almal se smaak as die raptor uitkom gaan ek hom ook toets bestuur maar vir nou is dit Navara

0
Waar my wa staan

Arie

Sun, 25/11/2018 - 14:53

Ai Chris, dit is darem bietjie hard gestel!?

Dit is nou maar eenmaal ongelukig so dat dit nie vir almal beskore is om 'n Ford te besit nie.

Kom ons bejamer hulle maar so in die stilligheid sonder om te kras op hulle te wees?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus