So kry ek toe vanoggend n toets bestuur met nuwe 2.3 Nissan Nivara . Die bakkie was n automaties nog nooit auto bestuur nie maar vreemd vir my gewees Hier is n opsomming soos ek bakkie ervaar het. Hantering 7/10 Krag 8/10 Spasie voor 8/10 Agter been spasie 7/10 Padgeraas 9/10 Voorkoms 7/10 Algeheel raid ek die bakkie 7/10 verseker waarde vir geld maar die goed is so duur
Shaun, albei is na my mening…
Shaun, albei is na my mening baie goeie voertuie, ek sou (persoonlike voorkeer natuutlik) vir die Nissan gaan, maar enige voertuig is so goed as wat jy dit oppas. Ek hou van jou "meet die diens" metode, dit was ook nog altyd vir my 'n belangrike punt en ook 'n oorwegings faktor.
Willem Ford is nie vir enige…
Willem Ford is nie vir enige ou nie!
Dit is slegs uitgesoekte groepie van die intelegensia, wat uiters goeie smaak het, waaghalsig genoeg is om iets met so baie perdekrag te bemeester.
Nee dit is net WARE MANS wat FORD kan ry, die ander maak maar net sulke snedige aanmerkings [uit pure jaloesie natuurlik] en kyk die Ford eienaar met sulke diep verlangende oge aan.
Willem los maar die jong klomp met hul Japanese, Duitse, Indiese en dan die ergste Chinese voertuie, party van hulle sal grootword, wakker skrik en sien wat het hulle al die jare misgeloop?
Oh my word ek lees nou…
Oh my word ek lees nou hierbo 👀👻😲, en wonder.... Hoe gaan daai liedjie, I whahahaha wonder. Nou wat wou ek oom Arie terugkap, aai tog bier is n bliksem. 😁😁😁
Nou wat wou ek oom Arie…
Nou wat wou ek oom Arie terugkap
Ek dink Rum gaan kop toe?
Ek het hierdie theory oom…
Ek het hierdie theory oom Voorrie, oor Rum en Brannas, dink dit gaan kop toe, maar die ander een. Dangerous, ek bly maar eerder by uncle Charles Glass. 😈😇
Rumour has it, dat rum vir…
Rumour has it, dat rum vir die see rowers gebrou was, dit maak jou baie agresief, klink mos dit is waar😂
Ja oom aRRie is mos aggro in…
Ja oom aRRie is mos aggro in die oggende...... Dit is baie keer net n "Dag" of "Hi"
Rum laat mens ook snaakse…
Rum laat mens ook snaakse dinge kweit raak, soos bv dat Ford iets spesiaal is? ![]()
Jip, die oom het…
Jip, die oom het intervention nodig, sal regtig n draai daar moet gaan maak!
Ja - selfs die Grootboek…
Ja - selfs die Grootboek praat daarvan dat ons altyd die armsaliges van gees onder ons sal hê.
Ai Chris, dit is darem…
Ai Chris, dit is darem bietjie hard gestel!?
Dit is nou maar eenmaal ongelukig so dat dit nie vir almal beskore is om 'n Ford te besit nie.
Kom ons bejamer hulle maar so in die stilligheid sonder om te kras op hulle te wees?
Mense....................
....................met verstand steek tog wel nou en dan hier kopuit !





Nou wag ons
Ek en Berdien die top 4 bakkies getoets bestuur en dit kom nou na n punt die keuse is soos volg die Nissan Navara cab en half 4x4 hy kom uit hopelik middel volgende jaar en Hilux 2.8 cab en half 4x4 het met dubbel cab nissan en cab en half van Hilux gery en hier het ek n paar dinge opgeweeg. Een - Hantering : Nissan 8/10 Hilux 7/10 Twee - Binne afwerking kwaliteit : Nissan 7/10 Hilux 8/10 Drie - Auto ratkas skakeling : Nissan 9/10 Hilux 7/10 Vier - Sleep gewig toelaatbaar : Nissan en Hilux voldoen aan my vereiste 10/10 Vyf - Krag en torque : Nissan 8/10 Hilux 7/10 Ses - Algemene eerste indruk van verkoopsman / vrou Nissan vlink diens laat jou welkom voel kennis van voertuig goed , Toyota het 5 min rondgestaan en gewag voor ons gehelp was kennis van voertuig baie goed . So nou wag ons vir Nissan se cab en half dan besluit ons Die bos die Noord Kaap die sederberge die Richtersveld roep Sleep nou kom en geniet