So kry ek toe vanoggend n toets bestuur met nuwe 2.3 Nissan Nivara . Die bakkie was n automaties nog nooit auto bestuur nie maar vreemd vir my gewees Hier is n opsomming soos ek bakkie ervaar het. Hantering 7/10 Krag 8/10 Spasie voor 8/10 Agter been spasie 7/10 Padgeraas 9/10 Voorkoms 7/10 Algeheel raid ek die bakkie 7/10 verseker waarde vir geld maar die goed is so duur
Maar daai deng doen sal ons…
Maar daai deng doen sal ons hom doen!!!
here is the new & improved Toyota.... The cowrolla

Way bettern' a Nissan.....
Wonder wat is daai cowrolla…
Wonder wat is daai cowrolla se "fuel" consumption? ![]()
Wonder wat is daai cowrolla…
Wonder wat is daai cowrolla se "fuel" consumption?
4 bale hooi plus 200 liter water
Vir die van julle wat nie…
Vir die van julle wat nie beeste ken nie..... dit is dalk B/S.... daai cows het net spene nie.....![]()
Segekok, jy kyk skerp, het…
Segekok, jy kyk skerp, het nie eers daaraan gedink nie. Oplet is seker die wagwoord ?
Dalk is dit
Ha ha ha skerp dalk is dit die nuwe Bullerolla of Bulero in elk geval ek reken jy kry so 2 cow patties per kilometer
Hehe, Deon is oplettend, ja…
Hehe, Deon is oplettend, ja ek sien ook dit is 'n "Oxerolla"
Hier's onder ons.... N waare MAN...
Vir die van julle wat nie beeste ken nie..... dit is dalk B/S.... daai cows het net spene nie.....
Kyk eers of daar tietties is![]()
![]()
Skerp Anton…
Skerp Anton...
Dit is spesiaal vir Warren, van Arie ![]()
Nou hoekom is Warren nou so…
Nou hoekom is Warren nou so stil, en onthou nou skielik Dassie is mos ook LR man.
moet darem erken Land rover is die een motor vervaardiger wat tot huidig nog die grootste bydrae gemaak het aan die "Back yard mechanic" bedryf.
Kyk elke ou wat 'n Landy koop moet noodgedwonge gou leer hoe om 'n voertuig aan die loop te probeer hou?
Arie party mense hou mos…
Arie party mense hou mos daarvan om met meganiese goed te sukkel, so jy kan dit nie teen hulle hou nie.
Hey !!!!!!!!
Arie en Anton ek watch julle ne ........ is waar Anton Landy manne is al vanaf 1948 die beste drywers en mechanics om n Landy te ry moet jy altwee wees en ja ek het 3 van hulle so ek laaik sukkel baie he he he
Ek hou hulle dop Dassie
Wys jou Nissan / Datsun eerste uit gekom met diff lock proef gewys deur Anton se foto
Die gewone 2x4 nissan Navara loop soos n droom wag vir volgende jaar se nuwe KB dan maak ek en Berdien ons besluit






Het oom gesien wat maak oom…
Het oom gesien wat maak oom Voorrie, Hy is nou so bang vir nog n toevoeging, hy klim sommer op sy fiets en vlug in die drie berge in om daai ding te doen. Arme aunty Lolla.