Kyk ou Gatiep en Meraai [persoonlike vrinne van my] is nou al 'n paar jaar getroud. Die ekonomie knyp ook maar en Meraaitjie is lankal moeg vir Gatiep wat al hul spaargeldtjies op drank uitgee, en sy sit met 'n kas vol stok ou klere.
Kry sy mos 'n blink plan, besluit dat Gatiep maar sdal moet betaal vir haar huweliks pligte, elke keer as hy so jukkerig raak gaan dit hom R30 kos. So beplan en so gemaak, dinge loop soos stroop [sorry Sleepnou] en sy kan so nou en dan 'n nuwe rokkie by die China Mall koop!
Nou die aand is Gatiep weer so vryerig, soek in al sy sakke, krap in sy beursie maar kry net R10 bymekaar. Nou soebat hy vir Meraai - maar nee sy sit haar voet neer, of sal ek se kruis haar bene, vra Gatiep met trane in sy oge, nou wat kan hy dan kry vir R10? Verduidelik sy, jy kan vir die ding kyk en hom so bietjie vryf.
Gaan goed tot Meraai skielik opvlieg en kas toe hardloop, vra Gatiep "nou waar gan djy dan nou?" Antwoord Meraai " Nei ek gaan kry net R20 om vir djou te leen!"
Skerp Arie, laat hul nou…
Skerp Arie, laat hul nou altwee 'n lessie leer😂
Meraai oe meraai
Toe gee sy ook maar in sy is so lief vir gatiep ![]()
![]()
Arie!! Kyk hoe laat bloos…
Arie!! Kyk hoe laat bloos Meraai my nou.
Jy gaan pak kry by die ouderlinge.![]()
![]()





Oops
Oops