Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lava Stone.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Die BOm program Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Graniet Oktober 2026 saam gesels neef Herman -3 hours ago
Lava stone vir kosmaak Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -5 hours ago
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -14 hours ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 day ago

Meraai se "Kostes om te kamp" inset

Millmerran, AUS.
Submitted by Meraai vannie Baai on
Forums

Meraai se kamp

Ons baie gelukkig hier in Aus met al die gratis kampplekke en die 'grey nomades' wat hulle kinders se erfgeld uittoer, maak deeglik gebruik daarvan. Ons gebruik dit graag en selfs al is ons oppad kus toe slaap ons oor waar daar ook al een op ons roete is en met die terugkom dieselfde. Sommiges het 'n beperking van 24 uur ander weer 36 uur en daar is waar jy selfs 'n week lank gratis kan staan en die rus en vrede veilig geniet.

 

Nog een tussen die berge...

Meraai se kamp

 

Hierdie gratis kampplek is so drie kwart uur se ry van ons af en ons kamp graag vir 'n naweek hier. Daar is 'n pragtige creek en die mooiste sonsondergange.

Meraai se kamp

 

Met 'n kampsessie langs die creek geneem

Meraai se kamp

Vaalpark

Johann L

Tue, 08/01/2019 - 13:46

Raaitjie, julle is so gelukkig om gratis te kan kamp met so smart kombinasie en so veilig. 

Dankie vir die fotos, groete vir A3.heart

0
Millmerran, AUS.

Meraai vannie Baai

Wed, 09/01/2019 - 01:12

Haai julle. Pleit skuldig :) Was groot verrassing toe ek sien Anton het die kommentare gedeel. Johann, ek draai jou groete oor aan A3 hoor. Ons is inderdaad bevoorreg om gratis te kan kamp. Mens spaar 'n magdom geld en kan feitlik 'n round trip aanpak met die minimum onkostes verbonde aan karavaanparke. Ek het die volgende geskaai: 

https://www.campsaustral…

"... we followed our Camps Australia Wide book clockwise around the coastline. Our fist caravan park stop was in Canarvon in WA – about 5 months into our trip. 12 months of travel and only six nights in a caravan park – we save $10,000 we reckon!”s

Robyn told us she’ed try and stay a week at a time at free camps to make the most of the region. “Day trips radiating from the base is much cheaper.” Robyn says.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus