Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -5 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -5 hours ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -5 hours ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -5 hours ago

Forum aanlyn getalle

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

toets nuwe onderwerp

Centurion

Lolla

Mon, 12/03/2018 - 12:36

Toets 1 2 3 Toets. Dankie @()&£ tog! What a weekend. Haloooo almal. 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 12/03/2018 - 13:24

BAIE DANKIE Voortrekker en Lolla en die ander wat ook gehelp het om die Forum weer aan die loop gekry het, ons het dit baie gemis.

0
Elarduspark

GerhardM

Mon, 12/03/2018 - 13:46

Lekker om weer op die forum te kan gesels, het dit baie gemis. wink Dankie vir almal se harde werk om die forum aanlyn te kry.

0
Klerksdorp

Frans Pretorius

Mon, 12/03/2018 - 14:28

Dankie tog!! ek wou mos nou annerdag iets skryf op die forum (oor Mabadingeslieg se boepenskompetisie) en toe raak alles weg, en daar gaan my bank se goete ook op ABSA, en dag ek vir myslef, Sien blixem, jy wou mos die mense sleg sê (oor daar NIKS was oor Mnr Boepens nie), dis nou my verdiende (verdomde?) loon!!!! Daar breek jy ALLES - EKSKUUS, sallie weer  nie!!!!.

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 15/01/2019 - 07:50

Mooi so nou moet die ander ook net deelneem dan gaan die feeste wees

0
Worcester

Bolander

Tue, 15/01/2019 - 21:37

Ek is Dankie Vader ook veilig terug op die werksbrug.Ek kan n wegbreek sterk aanbeveel,net een probleempie die sakgeld het begin min word.Mag almal n mooi jaar beleef.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus