Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sterkte Verskoning Geert -14 minutes ago
Vlieënde Tesla Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Suksesvolle/bevredigende vakansie Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Tesla as sleep voertuig Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Geert, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Hallo Len Verskoning Rona du Plessis -1 hour ago

Stress of Panic

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Lees ek van die mense wat deesdae so stress en panic .dink ek nou by myself weet die manne wat dit eintlik is

STRESS is wanneer jy by die huis kom en jou meisie se sy is swanger

Panic is wanneer jy by die werk kom en die sekretarese se sy is swanger wink

 

Pretoria - Oos

Andre Smit

Thu, 06/07/2017 - 07:33

Depressie is wanneer jy die dag vir Vroulief van Stress en Panic se glipsies moet vertel.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus