

Hierdie pool is SLEGS vir mense wat op die KampForum groep is.
Groep naam "KampForum"
Kliek Hier:
KampForum SUPER RUGBY POOL 2020 Kode: hugegirt
As julle sukkel, stuur epos na harry@cadhouse.co.za dan stuur ek n direkte uitnodiging aan jou epos adres. Niemand mag aansluit na 50% van toernooi voltooi is nie. Die wenner word deur n rekenaar uitgewerk.
Dis jammer
Dis nou jammer. As jy gelock het kan jy gaan kyk wat die ander gepick het, maar as jy nie lock nie kan jy nog verander net voor elke wedstryd begin.
Moenie worry nie, die eerste rondte van 'n Superreeks is gewoonlik so onvoorspelbaar dat jy dalk nog steeds beter as baie van ons kan doen![]()
Wie loer kry niks.
More almal. Voorie jy sal jou picks moet lock, dan kan jy loer. ![]()
Ek het lankal alles gelock. …
Ek het lankal alles gelock. Sukkel net met die website en internet dinge.
Deel van die kampforum…
Deel van die kampforum superbru reëls is dat in jou superbru profile pic moet jy 'n bier in die hand hé, anders word jy gediskwalifiseer ![]()
As dinge eers so begin gaan…
As dinge eers so begin gaan dit 'n lang jaar wees ![]()
Nou as mens nie deelneem nie…
Nou as mens nie deelneem nie (soos ek), kan jy sien wat daar aangaan?
Voories, neem jy deel? Jy moet nog lank wag vir die Bokke om te speel, my maat. En jy wil nou al weet of jy gewen het??![]()
Moet mens op al die Super rugby wedstryde voorspellings maak of net die SA spanne se tellings?
Swak begin
Ai wat 'n rampspoedige begin vir my en ek dink meeste ander met 2 minor upsets
. Stem saam tuinslang...as dit eers so begin!
More Almal
Ja voorie dit gaan nie altyd so maklik nie
maar wat kan ek se as jy ken dan ken jy ![]()
Score board so ver
Goose
2.50 2 -FOKITOGIE
2.50 3 -Sleep nou
2.00 4 -WilSur
1.00 5 -Greyvie
0.00 6 -Theo
0.00 7 -MrG
0.00 8 -TuinSlang
0.00 9 -Big G
0.00 9 -BATMAN
0.00 9 -Mona
0.00 12 -OupootI
0.00 13 -FROGGY
![]()
Voortrekker
0.00Voories, jammer om te sê, jy…
Voories, jammer om te sê, jy klink maar vir my bietjie onnosel hier.![]()
Hoe werk die scoreboard? Hoekom het sommiges al punte, omdat hulle reggeraai het? En die wat nulle het? Dit is seker te vroeg om nou al te kyk, die meeste wedstryde moet nog gespeel word?
Punte so ver
Antie of waar ek vandaan kom Tannie dis net die wedstryde wat al gespeel is die ander wedstryde wat more gespeel word se punte moet nog by kom Maandag lyk daai bord baie anders dan is voorie dalk bo nie 13 de nie.





Batman dankie
Ja jy is so reg plaas ek gevra het Batman ek klaar gelock