Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die weer is woes November 2026 Rona du Plessis -2 hours ago
Span vir die naweek Springbok rugby Rona du Plessis -2 hours ago
Double cheese burger November 2026 Geert -8 hours ago
30% November 2026 Geert -15 hours ago
see water November 2026 Geert -15 hours ago
KI November 2026 Rona du Plessis -19 hours ago

Kampforum SuperBru

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on

   sb sbsb

Hierdie pool is SLEGS vir mense wat op die KampForum groep is. 

Groep naam "KampForum"  

Kliek Hier:       

 SUPERBRU WEBWERF

 KampForum SUPER RUGBY POOL 2020    Kode: hugegirt

As julle sukkel, stuur epos na harry@cadhouse.co.za dan stuur ek n direkte uitnodiging aan jou epos adres.      Niemand mag aansluit na 50% van toernooi voltooi is nie. Die wenner word deur n rekenaar uitgewerk.

Dis nou jammer. As jy gelock het kan jy gaan kyk wat die ander gepick het, maar as jy nie lock nie kan jy nog verander net voor elke wedstryd begin.

Moenie worry nie, die eerste rondte van 'n Superreeks is gewoonlik so onvoorspelbaar dat jy dalk nog steeds beter as baie van ons kan doenwink

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 14/02/2019 - 13:54

Deel van die kampforum superbru reëls is dat in jou superbru profile pic moet jy 'n bier in die hand hé, anders word jy gediskwalifiseer smiley

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Thu, 14/02/2019 - 15:16

Voorie, mag ek n koppie rooibos tee vashou wink

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Thu, 14/02/2019 - 15:17

Ek moet se, hierdie Forum van ons hardloop mooi stabiel.

Dankie vir die goeie werk meneer 

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Thu, 14/02/2019 - 15:20

Ek "lock" gewoonlik nooit my keuse nie.

Daar is n goeiekans dat n sleutel speler beseer word net voor n wedstryd, wat dalk sal veroorsaak dat ek my keuse sou verander het.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 15/02/2019 - 12:24

Nou as mens nie deelneem nie (soos ek), kan jy sien wat daar aangaan?

Voories, neem jy deel?   Jy moet nog lank wag vir die Bokke om te speel, my maat.   En jy wil nou al weet of jy gewen het??laugh

Moet mens op al die Super rugby wedstryde voorspellings maak of net die SA spanne se tellings?

0

Ai wat 'n rampspoedige begin vir my en ek dink meeste ander met 2 minor upsetscrying. Stem saam tuinslang...as dit eers so begin!

0
Centurion
Profile picture for user Wit Eland

Wit Eland

Fri, 15/02/2019 - 12:47

Ja voorie dit gaan nie altyd so maklik nie wink maar wat kan ek se as jy ken dan ken jy laugh

0
Centurion
Profile picture for user Wit Eland

Wit Eland

Fri, 15/02/2019 - 13:02

1 -

Goose

2.50 2 -

FOKITOGIE

2.50 3 -

Sleep nou

2.00 4 -

WilSur

1.00 5 -

Greyvie

0.00 6 -

Theo

0.00 7 -

MrG

0.00 8 -

TuinSlang

0.00 9 -

Big G

0.00 9 -

BATMAN

0.00 9 -

Mona

0.00 12 -

OupootI

0.00 13 -

FROGGY

0.00 13 -

Voortrekker

0.00
0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 15/02/2019 - 13:13

Voories, jammer om te sê, jy klink maar vir my bietjie onnosel hier.laugh

Hoe werk die scoreboard?    Hoekom het sommiges al punte, omdat hulle reggeraai het?   En die wat nulle het?    Dit is seker te vroeg om nou al te kyk, die meeste wedstryde moet nog gespeel word?

0
Centurion
Profile picture for user Wit Eland

Wit Eland

Fri, 15/02/2019 - 13:21

Antie of waar ek vandaan kom Tannie dis net die wedstryde wat al gespeel is die ander wedstryde wat more gespeel word se punte moet nog by kom Maandag lyk daai bord baie anders dan is voorie dalk bo nie 13 de nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus