Ek onthou op 'n ander forum was daar 'n draad waar lede hul sonsondergang foto's kon plaas en dit was altyd so mooi om te sien.
My wens is om hier dieslefde mooi weer te kan wys. Plaas asb jou sonsondergang foto's hier.




Nie self geneem nie.
Mooi sons ondergang foto's, met erkening aan Lurina Fourie




Hierdie is van ons huisie se…
Hierdie is van ons huisie se stoepie af geneem, met die tablet se kamera.

Lekker om op n mooi plek te bly.
Ek is nou al 40 jaar weg van…
Ek is nou al 40 jaar weg van Oudtshoorn en elke dag spyt.
Kon onderwys pos daar gekry het 35 jaar terug en het nee gesê.
Lekker dom nê
So het almal van ons maar ook ander paaie geloop, as 'n mens nou terugkyk in die verlede.
Hennie, jy is reg, ek het as…
Hennie, jy is reg, ek het as appie begin, geeindig as rekenmeester. As ek terug dink oor my lewe, kan ek net sê 'n Hoër Hand het my in 'n rigting gestuur wat bes moontlik beter was vir my en my gesin.
Ons is soms kwaad oor wat op ons pad kom, maar die uit daai pad vat ons na beter tonele?
Servaas, ek dink nie daai…
Servaas, ek dink nie daai foto is 22h09 geneem nie. Dan moet dit lankal donker wees.
Nogtans n mooi foto
Mooi foto Servaas
Mooi foto servaas neef ook net so mooi foto ja sonsondergang praat met n ou se siel
Stoffel, die westelike…
Stoffel, die westelike gedeeltes van lande gaan die son bietjie later onder as die oos gedeeltes.
Ons eerste besoek aan ons kinders in Wes Australia oor Desember was ons geskok toe die kinder sê hulle wil gaan slaap, die son skyn dan nog, toe my dogter vir ons sê, dit is al oor nege![]()
Pragtige fotos !!
Het die hele klompie pragtige fotos van die begin af deurgekyk. Regtig wonderlik om weer te geniet. Selfs my fotos het ou herhineringe wakker gemaak. Verlang nou regtig na Miribab.
Die foto is onlangs hier van die stoep af geneem.





Nou pak julle darem vrek…
Nou pak julle darem vrek mooi foto's hier uit. Neef, ek het nie geweet dat jy SO 'n talentvolle fotograaf is nie
