Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie......... Verskoning Len Loader -11 minutes ago
Maurits... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -47 minutes ago
Montagu Oktober 2026 saam gesels maurits1 -54 minutes ago
Dankie Wessel. Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -1 hour ago
Jan Meyer Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Dankie! Help met kamp beddens en… deon557 -2 hours ago

Verjaardae

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

As mense hul geboorte datums in hul profiel invul, kan mens sien wie verjaar.

Ek sal graag so iets wou sien, wat is die algemene gevoel in die verband van forum lede, dit kan net werk as u as individu dit invul.

Anton, as die algemene gevoel positiewe reaksie uit lok, kan mens so iets beskikbaar maak?

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 28/03/2019 - 19:32

Ja Johann daar is so 'n funksie waar lede dit kan invul, maar ek kry nie die kode reg om net die maand en dag te vertoon vir verjaardae nie - dus kan ek ook nie dit regkry dat "vandag"  se verjaardae wys nie.  Sal maar as ek weer 'n geleentheid kry met onwikkelaars moet gesels oor hoe om dit te doen.frown

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Thu, 28/03/2019 - 20:56

Anders skep ons net n draad soos hier, "Verjaarsdae"

As iemand weet van n persoon wat verjaar, kom plaas jy dit dan net onder die verjaarsdag draad, sodat al die ander mense weet van persoon se verjaarsdag.

Baie van ons lede is op FB bevriend met mekaar en daar tel ek baie mense se verjaarsdae daar op.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Thu, 28/03/2019 - 21:19

Harry, dit kan werk.

Anders skep ons net n draad soos hier, "Verjaarsdae"

Is daar 'n manier wat ons lede in "verjaardae" kan sorteer, indien wel, sal dit dinge baie maklik maak?

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 31/03/2019 - 08:21

Jaco, baie geluk met jou verjaardag, mag jy 'n baie geseeënde jaar beleef,  jammer ek is laat, maar agter os kom ook in die kraal.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Mon, 01/04/2019 - 09:07

Baie geluk met jou verjaarsdag Jaco Breedt, geniet die bederf.

(Ek dink hy is op die Kampforum)

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Mon, 22/04/2019 - 09:52

Baie dankie, Anton, Hennie en oom Arie.

Is nog besig om kos te maak. Party kom vir die kos en ander vir die Drank smiley

Die jaar is net die genooi wat bo 70 is, as hulle vergesel is van albei hulle ouers wink

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus