Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Tuis Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 minutes ago
Donker Lag 'n slag Voortrekker -1 hour ago
14 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -12 hours ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -22 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -22 hours ago

Verjaardae

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

As mense hul geboorte datums in hul profiel invul, kan mens sien wie verjaar.

Ek sal graag so iets wou sien, wat is die algemene gevoel in die verband van forum lede, dit kan net werk as u as individu dit invul.

Anton, as die algemene gevoel positiewe reaksie uit lok, kan mens so iets beskikbaar maak?

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 27/06/2021 - 09:41

Baie geluk met jou verjaarsdag, geniet die bederf voluit.  🎊🎂🎁🎉🥂

0

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag Willem Brits.  Een van die groot bydraers op die forum.  Geniet jou dag en maak dit sommer die heel naweek!!cool 

Sal vannaand 'n glasie lugwink

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 03/12/2021 - 17:05

Surette het nie lekker gevoel vanoggend nie en die kuier gekanseleer ☹  Hoop nie dit is die nuwe virus nie.

Ek hoop om my een vriend Tinus hier te verwelkom vir 🥃🔥🥩

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 27/10/2022 - 10:11

Ja Johann daar is so 'n funksie waar lede dit kan invul, maar ek kry nie die kode reg om net die maand en dag te vertoon vir verjaardae nie - dus kan ek ook nie dit regkry dat "vandag"  se verjaardae wys nie.  Sal maar as ek weer 'n geleentheid kry met onwikkelaars moet gesels oor hoe om dit te doen.

Anton, kan jy weer kyk of die nuwe weergawe kan help. 🤞

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus