As mense hul geboorte datums in hul profiel invul, kan mens sien wie verjaar.
Ek sal graag so iets wou sien, wat is die algemene gevoel in die verband van forum lede, dit kan net werk as u as individu dit invul.
Anton, as die algemene gevoel positiewe reaksie uit lok, kan mens so iets beskikbaar maak?
Johann Lock, baie geluk met…
Johann Lock, baie geluk met jou verjaarsdag.
Baie geluk oom Frik met die…
Baie geluk oom Frik met die groot 50 ste! ![]()
![]()
Baie dankie Voorie, ja, nee…
Baie dankie Voorie, ja, nee kyk, nou is dit net lekker afdraend!!
Baie geluk met jou…
Baie geluk met jou verjaarsdag Frik (hoe kon ek jou vroër mis)
Baie geluk Johann en Frik…
Baie geluk Johann en Frik. Mag julle lekker bederf word en 'n geseënde jaar wat voorlê.
Mag Frik en Johann ń…
Mag Frik en Johann ń woderlike dag beleef en nog vele jare gespaar wees!
Baie geluk Johann en Frik…
Baie geluk Johann en Frik. Lekker verjaar vandag ! Frik, die jonge mense gaan jou begin oom noem ![]()
Dankie almal, en Johann, jy…
Dankie almal, en Johann, jy moet ook lekker verjaar!
Frik, hoop jy is uit jou…
Frik, hoop jy is uit jou skoene uit bederf, baie geluk met jou verjaardag.
Baie dankie vir al die wense, ek waardeer dit baie.
Baie geluk Vleisbal en…
Baie geluk Vleisbal en Johann met julle verjaarsdae.
Mag daar nog baie wees en ek hoop julle het julle dag geniet.
Geluk ou Frik
50 jaar geluk ou Frik bietjie laat maar hoop jy het n gatskop dag gehad
Baie geluk aan almal wat…
Baie geluk aan almal wat vandag verjaar op die forum.
Weet nie of daar enige mense is nie. Wou net seker maak ek vergeet niemand nie. ![]()
Gewoonlik tel ek die name op, as hulle deel is van my FB vriende.
Happy Len!!
Lekker verjaar maat, mag julle n goeie jaar voorentoe beleef en die Wildtuin geniet of fotos daarvan..
Baid geluk Len, mag dit jaar…
Baid geluk Len, mag dit jaar van vreugde, vrede en seën wees.






Dankie julle! Ek was sommer…
Dankie julle! Ek was sommer lekker bederf en is baie geseënd !