Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Beelde Umfula Johann L -2 minutes ago
Dupliseer Umfula Johann L -7 minutes ago
Thumbs 👍 Forum Herstel en terugvoering Geert -37 minutes ago
Die Thumbs-Up behoort nou… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -55 minutes ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -1 hour ago

Absurd of Toy-Toy ?

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Toyota

Ek weet van 'n hele klompie lede en vriende wie Toyota's ry - beteken dit nou dat hulle die ANC ondersteun?   frown

Toyota

Toyota

ONTHOU- Hierdie draad is in die "Wie Het GesĂŞ" afdeling geplaas.  Slegs lede kan dit lees en deelneem.  ENTER AT OWN RISK smiley  -   Forum ReĂ«ls 

Centurion

Voortrekker

Thu, 18/04/2019 - 07:59

Ek verstaan dat daar groot bohaai was en onder sekere sirkels was mense aangemoedig om multichoice en die ghoemas te boikot.

Uitlatings was gemaak dat slegs diegene wat "RERIG OMGEE"  sal boikot en dat die wat dit nie doen nie verrraaiers is?

Maar hierdie video van 'n goeie opkoms en die ommeswaai van 'n geleentheid wat veronderstel was om negatief te wees, was gebruik as 'n platvorm om iets positiefs te doen en nog verder op te staan en 'n boodskap uit te bring!

Die gebeurtenis in hierdie video is vir my persoonlik so 'n goeie voorbeeld dat daar altyd ander maniere is om 'n "slegte"  situasie te hanteer en moontlik iets goeds daarvan te maak!    

 

video
0
Tussen hemel en hĂŞl

GeesWatWandel

Fri, 19/04/2019 - 07:10

Sy kom die Voorrie gesin stadig maar sekere op die regte pad. Dit maak my hart bly om hier te lees dat tannie Lolla ook n Nissan het. smiley

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus