
Ek weet van 'n hele klompie lede en vriende wie Toyota's ry - beteken dit nou dat hulle die ANC ondersteun? ![]()


ONTHOU- Hierdie draad is in die "Wie Het Gesê" afdeling geplaas. Slegs lede kan dit lees en deelneem. ENTER AT OWN RISK
- Forum Reëls
Ek kan nie want ek het…
Ek kan nie want ek het lankal nie meer DSTV nie
Ek ook nie. Boikot hulle al…
Ek ook nie. Boikot hulle al lankal, maar omdat hulle inhoud dit nie vir my doen nie.
Ek moet se sy het hulle mooi…
Ek moet se sy het hulle mooi vertel nou geluister
Ek het ook kaartjies gehad,…
Ek het ook kaartjies gehad, maar toe eerder by die huis gesit en na Steve se Toeka CD geluister ![]()
Hoe lekker praat ek weer Bollie ![]()
Hoe lekker praat ek weer…
Hoe lekker praat ek weer Bollie
Hahahaha! Ja, ek is ook mal oor Steve ![]()
Sy kom die Voorrie gesin…
Sy kom die Voorrie gesin stadig maar sekere op die regte pad. Dit maak my hart bly om hier te lees dat tannie Lolla ook n Nissan het. ![]()





Ek verstaan dat daar groot…
Ek verstaan dat daar groot bohaai was en onder sekere sirkels was mense aangemoedig om multichoice en die ghoemas te boikot.
Uitlatings was gemaak dat slegs diegene wat "RERIG OMGEE" sal boikot en dat die wat dit nie doen nie verrraaiers is?
Maar hierdie video van 'n goeie opkoms en die ommeswaai van 'n geleentheid wat veronderstel was om negatief te wees, was gebruik as 'n platvorm om iets positiefs te doen en nog verder op te staan en 'n boodskap uit te bring!
Die gebeurtenis in hierdie video is vir my persoonlik so 'n goeie voorbeeld dat daar altyd ander maniere is om 'n "slegte" situasie te hanteer en moontlik iets goeds daarvan te maak!