Hallo mede kampeerders.
So daar in Gariep wereld die agter plaas grondpaaie gesleep.. Ja daai met die fyn "babapoeier" konsistensie dit kom orals in!
So lekker 40km slegte sinkplaad pad met die "muggie" agter die lokomotief . (Pad karevaantjie, Escape 2) gelukkig nog die leerraam onderstel.
Stoot toe op na so 70km/h anners skud als stukkend.
Terug by die huis maak ek skoon en die ding het stof orals.... Skoon vergeet om daai dekseltjie in die vloer toe te maak en het lekker stof gesuig! 😂
Hi Willem. Ja daai is die …
Hi Willem.
Ja daai is die "gasgat" ek het nog die 3 way yskas en gasstoof.
Die is vir veiligheid ingeval van 'n gaslek. Maar vergeet hom oop en hy suig instede van blaas!
😀
Groete.
Ek sit nou nog met stof van…
Ek sit nou nog met stof van my 2010 Tankwa trippie ![]()
Daai vynnnn
Daai vyn stof het n manier om in te sluip sterkte met skoon maak Tiengelien
Dankie manne! Het daai…
Dankie manne!
Het daai stofsuiertjie al so 3 keer skoon gemaak! 😁
Hoop julle lag lekker want ek is maar 'n grapgat (jas)!! 😂😂
Groete. Jan.
Tiengeling, ek wed jy sal…
Tiengeling, ek wed jy sal nie daai gas gat weer oop los nie😂
Daai skoonmaak is niks na…
Daai skoonmaak is niks na die lekker trip





Ja, daai ding kan pla
Ja, daai ding kan pla