Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekkerlees stories Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -25 minutes ago
Vervelig Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -54 minutes ago
N1 versus N12 Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -1 hour ago
Nossob se "hide" Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Neef ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
N12 Oktober 2026 saam gesels Geert -2 hours ago

Mollers se April 2019 Maand vakansie

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums
Nou dis my en Berdien se eerste maand lank kamp vakansie so dis n eerste vir die Mollers van petrol dorp. Maar daarby gese daar is n twist my moeder gaan ook saam ons sy self was 4 jaar laas weg vir n verlof omrede sy n wassery behardig in Phalaborwa sy word binnekort 72 jaar oud haar in ag geneem sonder n caravan moes ons noodgewone ons rellings aanpas sy sukkel met die tent en opblaas matrass Ons ry al die 30 Maart Phallas toe waar ons voorrade gaan aankoop en my ma dan optel die 2 April vertrek ons ATKV Eiland toe en vertrek weer die 17 April na Buffelspoort waar ons n troue bywoon en vertrek dan weer 21 April vanaf Buffelspoort na Secunda Dan vertrek ons die 23 April tot 27 April op versoek van my moeder na raai waar ja julle is reg ATKV Natalia dis haar gunsteling kamp en ja ek net nou die dag gese ek wil bietjie skuif na iets anders maar ja my ma so mooi gevra nou hoe se ek nee 27 April vertrek terug Secunda en sondag 28 April vat ek my moeder terug Phallas toe ja dis n mond vol sal fotos gooi soos ons maand toer vorder
Elarduspark
Profile picture for user GerhardM

GerhardM

Wed, 01/05/2019 - 21:01

Dankie vir die draad, stories en foto's.

Daai kwekery was vir 'n rukkie slegte nuus vir ons beursie. Het 'n jaar lank so 4 km van hom afgebly en daar gaan blomme koop altyd.

Was 2014 laaste by Natalia. Lyk regtig goed met al die verbeterings daar.

Eiland bly maar die oord vir ons 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus