Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bly julle het goed gery... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -28 minutes ago
Selfde een Neef Herman Aartappelsop (Vichyssoise) Rona du Plessis -49 minutes ago
Von maak net so sop, maar sy… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -1 hour ago
Well done Chris en Ralie… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -2 hours ago
hier kom brommer bollie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Veilig by die huis Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago

Mollers se April 2019 Maand vakansie

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums
Nou dis my en Berdien se eerste maand lank kamp vakansie so dis n eerste vir die Mollers van petrol dorp. Maar daarby gese daar is n twist my moeder gaan ook saam ons sy self was 4 jaar laas weg vir n verlof omrede sy n wassery behardig in Phalaborwa sy word binnekort 72 jaar oud haar in ag geneem sonder n caravan moes ons noodgewone ons rellings aanpas sy sukkel met die tent en opblaas matrass Ons ry al die 30 Maart Phallas toe waar ons voorrade gaan aankoop en my ma dan optel die 2 April vertrek ons ATKV Eiland toe en vertrek weer die 17 April na Buffelspoort waar ons n troue bywoon en vertrek dan weer 21 April vanaf Buffelspoort na Secunda Dan vertrek ons die 23 April tot 27 April op versoek van my moeder na raai waar ja julle is reg ATKV Natalia dis haar gunsteling kamp en ja ek net nou die dag gese ek wil bietjie skuif na iets anders maar ja my ma so mooi gevra nou hoe se ek nee 27 April vertrek terug Secunda en sondag 28 April vat ek my moeder terug Phallas toe ja dis n mond vol sal fotos gooi soos ons maand toer vorder
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 14/04/2019 - 13:31

Hulle buite warm swembad lekke altyd skoon die koue swembad was vir ons weer n wenner temp gewissel die twee weke tussen 25 tot 33 grade swembaddens hou kinders en oues van dae lekke besig

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 14/04/2019 - 13:36

Innie week stil maar naweek was die kleuter swembad baie besig seker iets innie water hier innie laeveld

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 14/04/2019 - 13:44

Hier is n dam waar pa oupa boet en seun kan visvang en sekere hengelaars kan hengel met n koue een 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 14/04/2019 - 13:48

Kyk maar Eiland soos ander ATKV oorde se badkamers is netjies net soos joune by die huis hier is die A blok badkamers

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sun, 14/04/2019 - 13:49

Oom Sleep, toe ek laas daar gekamp het, het daar n lekker fris likkewaan by daai dam rondgeloop. Was nogal iets om te aanskou.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 14/04/2019 - 13:52

Vir die wat pool speel en put put dis n lekke tyd verdryf waar vriendskap / huwelike getoets word dit bly gewild hier by Eiland

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 14/04/2019 - 13:59

Hier is perde ook en rolbal virrie seniors en tennis bane ook presies 5 van hulle hier moet ou gesie nie kom pla nie die balle sal weg raak soos jy speel cheeky

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 14/04/2019 - 14:04

Vir die ou ballies jong oumas en ja kinders en kleinkinders lekke springmat x2 en super tupe die super tupe se trappe en handreelings is so pas vervang so as julle weer kom raak weer jonk en gly n slag of twee dit bly vet pretwink

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sun, 14/04/2019 - 14:05

Oom Sleep, hoe gedra daai Navara hom, as ek reg onthou het oom mos een van daai lekkerste bakkies aangeskaf?

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 14/04/2019 - 14:08

Hoop ek gaan julle nie verveel maar hier is n paar staanplekke wat lekke is wat kan help vir die wat nog nie by Eiland was nie elke staanplek sy eie braai , asblik en 220v socket braai word elkke dag skoon gemaak

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus