Dankie vir die deel Shaun. …
Dankie vir die deel Shaun.
Moet my asb nie kruisig, maar ek sal nie maklik daar kamp nie en die rede is die grond. Ek weet die geriewe is baie goed maar .....
Ek was nou so maand terug by Buffelspoort en met 'n reënbui het die grond opspatsels teen my tent gespat, en dit maak my nogal ongelukkig. Maar dit is my eie opinie.
Hennie ek hoor
Ek hoor jou Hennie hier is n paar staanplekke C blok sien van my fotos wat wel muursteen het (payving ) maar kom staan in die winter maande hier Hennie min tot geen reen dis n lekke oord
Shaun, ek wou nog byvoeg dat…
Shaun, ek wou nog byvoeg dat winter die beste tyd sal wees aangesien daar nie reën behoort te wees nie. My suster wat in Phalaborwa bly gaan ook gereeld die wintermaande soontoe.
Jip, ons moet daar uitkom. …
Jip, ons moet daar uitkom.
Dankie Sleep, dit lyk baie aangenaam.
Frik en Hennie
Frik daai oord soos jy gesien het is vir oud en jonk haak daai wa en gaan kamp Hennie net so winter maande puik haak jou wa en gaan draai by Eiland
Hennie.................
.............ek stel voor jy moet grondnette hê wat groter as jou wa en tent is, dan kan die reën maar kom. Dis hoe ek maak en het geen modder spatsels op my tent nie, ten spyte daarvan dat ek meestal kamp by oorde sonder gras. Ek lê my eie "gras" (nette) as daar nie gras is nie en slaan dan eers die tent op.
Of soos die ou waar ek…
Of soos die ou waar ek Desember gaan staan.


Len, dit is waar van die…
Len, dit is waar van die grondseil maar ek het Maart op die plavisel gestaan en toe nie my grondseil neer gelê nie maar die tent was naby aan die einde van plaveisel. Ja, dit is my eie skuld maar ek hou net nie van grond nie.
Shaun, bly julle het die…
Shaun, bly julle het die Eiland, ook ons gunsteling oord, geniet, dankie vir die deel en die fotos👍
Dankie vir die mooi foto's…
Dankie vir die mooi foto's Shawn.
Dit lyk baie lekker daar. Ek was self nog nie daar nie.
Daai yster van jou is darem maar lig op brandstof. Ek is bly jy is baie gelukkig. Ek is self n Nissan fan. My 2L Hardbody is net lekker dors.
Geniet dit.
18/04/2019 tot 22/04/2019
So is ons paar dae by Buffelspoort ook verby N1 redelik besig fgewees soentoe en terug inboek vinnig gewees die donderdag Buffelspoort was toe reeds stamp vol tente , motorhomes , karavane te kies en te kuur het hulle self ingewurm weer was lekke warm gister aand lekke reen gehad swembadens skoon supertupe hou oud en jonk besig dis my vierde keer daar en ja ek raid hulle n 6 uit 10 ek kry nie die gevoel van wow nie en kyk die plek is super gewild en vanmiddag net na twee by huis gekom more oggend is dit ons derde besteming ATKV Natalia my ma was 10 jaar laas saam by see sy sien nogal uit daarna nou ja rustige aand verder
Shaun, veilige reis more en…
Shaun, veilige reis more en geniet jul see vakansie. Lekkerr !!
Dankie Noel
Waardeur ja die ou dame is super opgewonde sal bietjie draad update
Shaun, julle moet veilig ry…
Shaun, julle moet veilig ry. Daar is blykbaar GROOT reën in Natal. Geniet dit.
Veilig reis met daai nuwe…
Veilig reis met daai nuwe yster van jou Shawn
Shaun, ry veilig en geniet…
Shaun, ry veilig en geniet dit. Sien op weervoorspelling dat dit vandag oor 'n groot gedeelte van SA gaan reën
Wonder hoe het dit met Shaun…
Wonder hoe het dit met Shaun-hulle se afsleep Natal toe gegaan?





Ai dit lyk lekker Shaun! …
Ai dit lyk lekker Shaun!
Dankie vir die deel en vir al die foto's! 