Navara my verbaas
Ou gesie die Navara my verbaas met diesel gebruik maar onthou ek nie gesleep hier is die proof innie poeding soos hulle se 7.1 best sy gemid is nou 8,4l/pkm![]()
Nice oom Sleep, ek onthou n…
Nice oom Sleep, ek onthou n artikel war sê die Navara is nou die mees ekonomiese bakkie op die mark met brandstof.
So paar bokke
So paar bokke ja veral innie E blok loop hulle baie rond my mes wou slag maar Berdien moes maar keer hulle paar keer ook by rondavels gekry
Ag nog n paar
Nog n paar staan plekke verder weg van swembaddens en entertain area maar my tipe staan plek
Eiland nie 7 de laan
Eiland nie 7 de laan nie maar het sy eie laan of twee kom haak daai wa en kom kyk self
Het nog altyd buite seisoen…
Het nog altyd buite seisoen daar gaan kamp, en soos oom hou ek van die verdere blokke, maar die was altyd gesluit om so te te sê en bestuur wil dan hê mens moet die naderes gebruik.
Dankie vir al die mooi foto…
Dankie vir al die mooi foto's, Shaun. Julle moet lekker bly!
Die plek bly
ATKV Eiland bly maar lekke vandat jy inry word jy vriendelik verwelkom by kantoor sowel hek personeel gaan uit hulle pad oord skoon badkamers skoon swembaddens skoon en security wat deur die nag beweeg lekke bosveld area wat maak dat temp heel jaar bemin word deur oud en jonk jou warm maande hier is Oktober tot Maart winter maande is dit ook lekke hier genoeg vir oud en jonk hier swem jy 3 baddens jy kan pool speel put put speel super tupe ry perde rit rolbal tennis speel kom haak jou en wa wat wag jy en ja hier is rondafels ook maar kamp bly koning Eiland jy sien ons weer
By die swembad braai plekke en
Hier paar braai plekke by swembad sowel skaak vir die wat vervelig is
My vroutjie hou baie van…
My vroutjie hou baie van lees, daar op die eiland is so biblioteek, biblioteek is seker nie die regte woord nie want jy kan inloop en boeke vat en dan is die verwagting dat jy dit terug bring, dit werk op goedere trou en boeke word nie uitgeteken nie. Sy het tot die oggend ure in die wa gelê en lees.
Ook nog altyd een van my…
Ook nog altyd een van my gunsteling plekke.
More terug petrol dorp toe
More terug ry petrol dorp toe en dan donderdag die 18 tot maandag die 22 April by Buffelspoort ek nog nooit van die plek gehou nie maar sal weer probeer die 20 april n trou aan net buite Pretoria sal weer dan die draad update
On gesie nou onthou
Dankie ou gesie ek vergeet net langs die hydro spa aan jou regte kant is daar n biblioteek wat jy boeke kan kry om te lees en ja jy teken hulle uit en in
Dankie oom Sleep, die wyfie…
Dankie oom Sleep, die wyfie het daai biblioteek baie geniet.





Oom Sleep wat se skoene dra…
Oom Sleep wat se skoene dra oom wat sulke oranje loopvlak het, oom is mos nie meer n teenager nie.