

Die groepsfoto van ons afgelope saamtrek by Aasvoëlkrans.
Kliek hieronder om die hoë resolusie foto's te sien of af te laai!
| Attachment | Size |
|---|---|
| Aasvoelkrans Saamtrek groepsfoto 1 | 5.53 MB |
| Aasvoelkrans Saamtrek groepsfoto 2 | 5.42 MB |
Len Kampforum was 39 …
Len Kampforum was 39 (uitsluitend ski-hulle) + 4 gaste , maar daar is 6 wat nie op die foto is nie. Ek skat CCSA was so 75?
-----------------------------
Dit beteken omtrent 36% van die groep was Kampforum mense.
Is daar ná die naweek van ons mense (Kampforum-mense) wat begeesterd geraak het om by 'n karavaanklub aan te sluit ?
Ns. Dit klink na 'n sarkastiese vraag, maar ek bedoel dit nie so nie. Baie mense is gek oor karavaanklubs en ander haat dit weer.
was maar net n saam kuier …
was maar net n saam kuier
'n baie lekker saam kuier ![]()
Ek het saam gekamp die…
Ek het saam gekamp die naweek en sal nie by 'n klub aansluit nie. Dis niks wat CCSA gedoen het wat my afsit nie, inteendeel hulle was net goed vir ons met etes wat bestel was, maar dis net nie my styl van kamp nie. Ek hou daarvan om "vry" te wees om te doen wat ek wil.
Dankie vir die jaloers maker…
Dankie vir die jaloers maker fotos.





Ek sê....
Ek sê weer, dis darem 'n groot klomp mense ! Wat was die verhouding Kampforum/CCSA ?