
Koffie enigiemand?
Goeiemôre aan almal
Goeiemôre aan almal
Soos Willem sê op daai draad van my, ek skaars. Besig om die oorskakeling na ons nuwe netwerk te doen by die skool en seker te maak dat alles reg werk sodat die onderwysers die 9de kan werk weer. ![]()
Goeie more vriende, lekker…
Goeie more vriende, lekker dag vir almal!
More Almal,
Voorspoedige dag vir almal.
Dis vandag 'n heerlike dag hier by ons. Sal netnou vir Suzie-hond vat vir 'n lekker lang stap op die strand
Goeie more almal !!…
Goeie more almal !! Vanoggend was kouer as gisteroggend. Soos Len se ons het lanklaas n normale winter gehad. Julle moet n wonderlike dag sal he ![]()
Goeie môre. Soos wat…
Goeie môre.
Soos wat Gerhard sou sê, "more is Vrydag".
Geniet die Donderdag.
More die somer
Laat loop met die koffie die somer is ommie draai julle almal moet n gatskop dag he vrede
Goeie môre aan elkeen, mag…
Goeie môre aan elkeen, mag julle die dag geniet.👍
Die aanvoelbare temperatuur is vir my beter as Dinsdag en gister, hier in my omgewing.
Met die lekker verlaging in gister se brandstof pryse, voel ek sommer lus en gaan kamp.
Goeiemôre! Kan nie glo…
Goeiemôre!
Kan nie glo dit is alweer Donderdag nie! Ek sal moet werk vandag ![]()
PS. My macbook se nuwe SSD werk soos 'n "bom" WOW! Ek kan nie glo hoe vinnig die nuwe skyf hom gemaak het nie! ![]()
Môre sê Kampforum Anton, Ek…
Môre sê Kampforum
Anton, Ek is bly als werk weer.
Geniet jou dag voluit in vrede.
DS..
.......Dagsê vrinne ! Ek het gedink om my groet-boodskap 'n bietjie te wysig. (My GM-opskrif en "Goeie môre" boodskappe was opreg bedoel, maar klink naderhand afgesaag).
Noudat ek "dag" gesê het, die weer hier in Kaapstad : Die son het uiteindelik vanmôre sy kop uitgesteek na 'n klompie bewolkte, nat dae. Alles lyk so mooi vars, nat en groen. Dit gaan egter van korte duur wees, want die reën is vannag weer terug ! Lekker man !
Ek hoop jy het vandag 'n bakgat dag !
Len, ek stem saam met jou…
Len, ek stem saam met jou siening dat die selfde groet, "af gesaag" mag raak, maar, ons groet darem,en dit sê baie van 'n mens![]()
Goeie môre" boodskappe was opreg bedoel, maar klink naderhand afgesaag).
Ek dink is tog maar 'n manier om gesêlsskap te begin / aan te moedig.
Voorspoed en sterkte vir elkeen wat deelneem aan die lekkerste forum.
Good evening Harry😂 Len, jy…
Good evening Harry😂
Len, jy het jouself hier oop gemaak, maar soos ek jou leer ken het, is dit presies wat jy wou hê. Fyn sin vir humor👍





Ouderdom is nie vir sissies…
Len, hoekom begin jy nie sommer nou al die Augustus koffiedraad nie? Ten minste weet jy dan dit is gedoen