Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Von maak net so sop, maar sy… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -52 minutes ago
Well done Chris en Ralie… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -1 hour ago
hier kom brommer bollie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Veilig by die huis Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Maurits Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -2 hours ago
Veilig tuis ??? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago

Geluk Wense - Verjaarsdae & Herdenkings

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin hierdié gesprekslyn sommer hier onder die Welkom groep waar ons vir die wat ons van weet geluk kan sê met hulle se verjaarsdag en troudag.

BAIE GELUK met jou verjaarsdag of huweliks herdenking.

 👏 👏 🎊 🎁 🥂

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 24/07/2017 - 13:49

Jy bedoel seker Len, Wilsur?  Ek het hom of die koffiedraad gelukgewens, maar sal weer sê, geniet jou dag en aand, Len.

Dit is 'n goeie idee om die draad te begin.  Dan kan nuwe verjaarsdae net hier aangekondig word, anders weet mens nie of die birthday boy of girl dit te siene kry nie.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 24/07/2017 - 14:57

Stem, ek wou ook 'n draad begin om vir Len geluk te sê, toe sien ek op die koffie draad.

Baie geluk Len, mag die dag en jaar vol mooi dinge wees.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Mon, 24/07/2017 - 20:57

Dankie vir die gelukwensings van die eerste ou op hierdie draad. En dankie Willem vir die opening van hierdie draad, oulike idee.

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Tue, 25/07/2017 - 21:45

Baie geluk oom Len.

Sal nie sê oom is al so oud nie.

Lyk nog mooi en fiks vir daai ouderdom.

Jammer ek is so bietjie laat met die geluk wense.

Hoop jy het hom geneit

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 09/07/2019 - 08:16

Gister was Willem JVR (dracoza) se verjaarsdag, baie geluk.

Van dag is dit Jacques Rousseau sin, baie geluk Jacques, geniet die bederf voluit.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Wed, 22/04/2020 - 09:33

Harry, Baie geluk met jou verjaarsdag, geniet dit voluit.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus