Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Puppy Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -16 minutes ago
Rona en Wessel Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -19 minutes ago
Nou kan ons.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
maand in Onrus.... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -1 hour ago
Braai Eenvoudige Hoender Potjie -… Geert -1 hour ago
Ek begin iets regkry Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 09/07/2019 - 14:24

Daai ou moet sy prioriteit reg kry, glase eerste😂

Wit Eland, stem ek hier met my hart saam, ek het baie keer gesê, in nag wil jy hulle op eet, in die dag wens jy, jy het hulle op geeet

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 11/07/2019 - 09:46

Hierdie op die gesig boek gekry.

.
Plan vir 'n kamper.
.
Oops, jy gaan sukkel na die tyd.
.
So effe groot kraan.
.
Dit is nou 'n wors rol.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus