Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hoe lekker lag ek nou Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -33 minutes ago
Nes jy sê Goeie Hout. Ek kan… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -40 minutes ago
Geniet ook Netwerk 24… Media24 se koerante en… neef Herman -44 minutes ago
Hier kom 'n ding.... Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -1 hour ago
Goeie hout... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -3 hours ago
Goeie hout... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 09/07/2019 - 14:24

Daai ou moet sy prioriteit reg kry, glase eerste😂

Wit Eland, stem ek hier met my hart saam, ek het baie keer gesê, in nag wil jy hulle op eet, in die dag wens jy, jy het hulle op geeet

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 11/07/2019 - 09:46

Hierdie op die gesig boek gekry.

.
Plan vir 'n kamper.
.
Oops, jy gaan sukkel na die tyd.
.
So effe groot kraan.
.
Dit is nou 'n wors rol.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus