Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kamp goete Help met kamp beddens en… Wessel Strydom -48 minutes ago
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -6 hours ago
ogies toe Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -7 hours ago
Hallo Deon Help met kamp beddens en… Rona du Plessis -8 hours ago
Len?? Verskoning Rona du Plessis -9 hours ago
Een dood Oktober 2026 saam gesels Johann L -9 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Vaalpark

Johann L

Tue, 09/07/2019 - 14:24

Daai ou moet sy prioriteit reg kry, glase eerste😂

Wit Eland, stem ek hier met my hart saam, ek het baie keer gesê, in nag wil jy hulle op eet, in die dag wens jy, jy het hulle op geeet

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 11/07/2019 - 09:46

Hierdie op die gesig boek gekry.

.
Plan vir 'n kamper.
.
Oops, jy gaan sukkel na die tyd.
.
So effe groot kraan.
.
Dit is nou 'n wors rol.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus