Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jitte Wessel, November 2026 Rona du Plessis -13 hours ago
Brandstof kersgeskenk ???? November 2026 Wessel Strydom -17 hours ago
Skerp! November 2026 Rona du Plessis -19 hours ago
Tax free savings account November 2026 Geert -21 hours ago
Groot G... November 2026 Wessel Strydom -1 day ago
Ja Geert, my broer hulle bly… November 2026 Groot G -1 day ago

Kampforum SuperBru

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on

   sb sbsb

Hierdie pool is SLEGS vir mense wat op die KampForum groep is. 

Groep naam "KampForum"  

Kliek Hier:       

 SUPERBRU WEBWERF

 KampForum SUPER RUGBY POOL 2020    Kode: hugegirt

As julle sukkel, stuur epos na harry@cadhouse.co.za dan stuur ek n direkte uitnodiging aan jou epos adres.      Niemand mag aansluit na 50% van toernooi voltooi is nie. Die wenner word deur n rekenaar uitgewerk.

Ermelo
Profile picture for user Mona

Mona

Tue, 30/07/2019 - 08:20

Ek hoop darem die Bulle gaan ook 'n kansie kry om daar te verskyn 

Ek is nou nie juis 'n rugby kenner nie maar ek dink met die dat die Currie beker net 1 ronte is die jaar weet ek nie of hulle dit nou meer gaan reg kry nie. 

0

Moes die draad nou op die soek funksie gaan soek het.  Kan oom Harry asb weer die Griekwas se logo bo sit netomdat hulle die Boele se gat so mooi geskop het.

Net gou seker maak, wat is die prys vir die speler wat heel onder eindig op die Superbru log? 

0
Ermelo
Profile picture for user Mona

Mona

Tue, 06/08/2019 - 07:59

Ja ons ken jou maar so laughcheeky

Kyk nou net waar bring dit my nou toecrying.

Net gou seker maak, wat is die prys vir die speler wat heel onder eindig op die Superbru log?  

Shame oom G die jaar is die Curry beker nie goed vir jou nie. 

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sat, 17/08/2019 - 07:32

Ek wonder nog altyd hoe n mens n rugby trui se kleure so kies dat die kleurskakering van bandiete in die movies na volg?

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Wed, 28/08/2019 - 15:42

Die volgende mense wil aansluit by KampForum se Superbru.

Ek tel nie hulle name op nie. Dalk kan Voorie vir ons kyk.

Lando Bester (landoB)

En

Kallie Roets (tubs)

Dalk is hulle op FaceBook

Kan hulle hier aansluit en iets sê, dan weet ons verseker

 

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Fri, 30/08/2019 - 17:36

Ek het hard vir Boele geskree laas saterdag.

Maar dit het niks gehelp nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus