

Hierdie pool is SLEGS vir mense wat op die KampForum groep is.
Groep naam "KampForum"
Kliek Hier:
KampForum SUPER RUGBY POOL 2020 Kode: hugegirt
As julle sukkel, stuur epos na harry@cadhouse.co.za dan stuur ek n direkte uitnodiging aan jou epos adres. Niemand mag aansluit na 50% van toernooi voltooi is nie. Die wenner word deur n rekenaar uitgewerk.
Oom Voortrekker, kan jy asb…
Oom Voortrekker, kan jy asb die Cheetahs se vlag laat wapper vir die week?
Vra vir Harry - hy is die…
Vra vir Harry - hy is die draad hacker ![]()
![]()
Dankie Harry! Ek hoop darem…
Dankie Harry!
Ek hoop darem die Bulle gaan ook 'n kansie kry om daar te verskyn ![]()
Ek hoop darem die Bulle gaan…
Ek hoop darem die Bulle gaan ook 'n kansie kry om daar te verskyn
Ek is nou nie juis 'n rugby kenner nie maar ek dink met die dat die Currie beker net 1 ronte is die jaar weet ek nie of hulle dit nou meer gaan reg kry nie.
Moes die draad nou op die…
Moes die draad nou op die soek funksie gaan soek het. Kan oom Harry asb weer die Griekwas se logo bo sit netomdat hulle die Boele se gat so mooi geskop het.
Net gou seker maak, wat is die prys vir die speler wat heel onder eindig op die Superbru log?
Ja ons ken jou maar so …
Ja ons ken jou maar so
Kyk nou net waar bring dit my nou toe
.
Net gou seker maak, wat is die prys vir die speler wat heel onder eindig op die Superbru log?
Shame oom G die jaar is die Curry beker nie goed vir jou nie.
Ek wonder nog altyd hoe n…
Ek wonder nog altyd hoe n mens n rugby trui se kleure so kies dat die kleurskakering van bandiete in die movies na volg?
Stem, was nie 'n mooi game…
Stem, was nie 'n mooi game gewees nie.
Mense wil aansluit by SuperBru
Die volgende mense wil aansluit by KampForum se Superbru.
Ek tel nie hulle name op nie. Dalk kan Voorie vir ons kyk.
Lando Bester (landoB)
En
Kallie Roets (tubs)
Dalk is hulle op FaceBook
Kan hulle hier aansluit en iets sê, dan weet ons verseker
Al die Boel en Weepee…
Al die Boel en Weepee supporters kan môre nou al lekker in die tuin begin werk......
Baie geluk aan die Cheetahs…
Baie geluk aan die Cheetahs en julle ondersteuners! ![]()
Baie dankie, dit was hoog…
Baie dankie, dit was hoog tyd dat die beker huis toe kom👍





Mooi oom Mona