Middag almal
Waar sal ek die kry vir my washup stand?
Dit lyk of dit plastiek kan…
Dit lyk of dit plastiek kan wees. Laser sny uit aluminium kan ook werk.
Ek het 'n vriend wat snywerk…
Ek het 'n vriend wat snywerk doen - Fransie wat saam by SionBergh gekamp het.
Dankie julle. Ek sal sketse…
Dankie julle. Ek sal sketse maak. Ek het ook met iemand gepraat wat 3D printing doen wat sal kyk of hy kan help
Stephan, amper iets soos die…
Stephan, amper iets soos die. Al die mates is geduimsuig vanaf jou foto.

Bliksem Dusty, spot-on! Om…
Bliksem Dusty, spot-on!
Om te laat 3D print = R950 vir 2
Om uit aluminium te laat sny by my plaaslike engineering works = R 200 vir 2
Dankie vir al die raad
Bly jy reg
Stephan bly jy het reg gekom lekke om weer te hoor van jou
Stephan, praat maar indien…
Stephan, praat maar indien jy nie reg kom nie
Willem hy hou die pote (wat…
Willem hy hou die pote (wat uitskop na buite) in plek.
As jy hom opvou klip die pote aan die binneste gat vas





Stephan, indien jy nie…
Stephan, indien jy nie regkom nie kan jy probeer om dit by my te kry. Ek sal dan 'n tipe tekening (dxf file) van dit maak dan kan dit met laser gesny word. Anders kan jy dit net baie goed opmeet en 'n skets van dit vir my maak.