Ek begin hierdie draad om nie die "Boonste Foto" draad te kaap nie.

Ek ken nie die plek nie. …
Ek ken nie die plek nie. Was ook nog nooit by Eiland nie so ek sal nie weet nie?
Kan ook nie onthou nie. Ek…
Kan ook nie onthou nie. Ek was in 1987 laas by die Eiland gewees.
Dit kan moontlik Eiland Spa…
Dit kan moontlik Eiland Spa wees, maar die woord "Zero" laat my twyfel, want ATKV is mos "Koswerf"?
Foto is en eet
Die foto vannie see is Natalia my vrou se gunsteling plek en myne waar ons eet soos Len / Willem en Johann se is Eiland se koswerf en Eiland is my gunsteling plek
Johann, ek ken nie die plek…
Johann, ek ken nie die plek nie maar ek moes nou daar gewees het
More Stoffel, as ek dit nie…
More Stoffel, as ek dit nie mis het nie, was jy al daar?
Môre môre, die laaste ene…
Môre môre, die laaste ene lyk soos Eastco in Parys, maar kan Eastco Magalies ook wees.
Ek dink Lapskag is in die…
Ek dink Lapskag is in die kol, daai is Eastco Parys as ek so na die bome kyk.
Okay, Willem is 100% in die…
Okay, Willem is 100% in die kol, met Lappies saam, dit is Eastco Magalies.
Raai die Kamp Plek
So lanklaas gespeel weet nie wat het ek al op gesit nie en is nie lus om die 9 bladsye weer deur te werk nie.
Waar is die ?

OK Willem die plek is Almega…
OK Willem die plek is Almega in Dinokeng....
Nou hoe het ek die een gemis…
Nou hoe het ek die een gemis?
My tablet wys 0 kommentare
Raai die Kamp Plek
Wie het 'n raai-raai plek ?
(Op my dispren het ek nie foto's nie, huis word skoon gemaak)






Eerste een, ek kan nie dink…
Eerste een, ek kan nie dink nie, en gaan sommer raai - Hoedspruit lodge?
Tweede een, nog groter raai skoot - Winkelspruit Natslia?