Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -2 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -2 hours ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -3 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -3 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -3 hours ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -3 hours ago

Raai die Kamp Plek

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin hierdie draad om nie die "Boonste Foto" draad te kaap nie.

.

Kleinmond

Chris Boucher

Sat, 01/08/2020 - 13:20

..... ek het nie 'n "cookin' clue" nie. Behalwe vir Bass Lake, Almega, Koppisol en Kaia Manzi, was ek nog nooit by ander Gauteng-oorde nie. En dit lyk nie na een van die genoemdes nie. Jy moet dalk 'n bietjie meer leidrade gee t.o.v. 'n oord as dit blyk dat mense nie deelneem nie (want waarskynlik ken hulle glad nie die plek nie).

0
Kleinmond

Chris Boucher

Sat, 01/08/2020 - 13:24

Met my deelname op CPC-forum se soortgelyke draad, verskaf ek maar die naam na maksimum 24 uur na plasing. En ek hou ook daarvan om dan meer inligting van belang oor die betrokke oord te verskaf vir diegene wat glad nie die oord ken nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus