Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len?? Verskoning Rona du Plessis -5 minutes ago
Een dood Oktober 2026 saam gesels Johann L -35 minutes ago
Geelvis Padlangs deur die RSA - Dis… Wessel Strydom -49 minutes ago
Sterkte Len.    Ek moet ook… Verskoning Voortrekker -56 minutes ago
Laat die Internasionale… Help met kamp beddens en… Voortrekker -1 hour ago
Braai broodjie debat Kgalagadi Oktober 2026 Geert -1 hour ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Waar my wa staan

Arie

Sun, 15/09/2019 - 16:46

Wonder nou net wat sou die kostes per dag/nag vir ń staanplek?

Vir so privaat eiland is R1200 per nag seker aanvaarbaar?

Trap ek dalk nou op lid dorings?

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 24/09/2019 - 13:53

Die ou manne hou reünie.

40. 'n Groep 40-jariges besluit om by mekaar te kom vir 'n aandete. Uiteindelik bereik hulle konsensus: Hulle sal by die Gasthaus Gutenberger gaan eet, want die kelnerinne daar het sulke lae halslyne en mooi tieties.

50. Tien jaar later - hulle is nou 50 - besluit hulle om weer 'n reünie te hou. Hulle besluit om weer na die Gasthaus Gutenberger te gaan omdat die kos daar so lekker is en omdat daar 'n goeie wynlys is.

60. Toe hulle 60 word, is dit weer sulke tyd. Ná 'n lang geredekawel besluit hulle om weer na die Gasthaus Gutenberger te gaan omdat die plek rookvry is en nie harde musiek speel nie.

70. Nog tien jaar verloop, en die groep is nou 70 jaar oud. Hulle bereik gou eenstemmigheid: Hulle sal weer na die Gasthaus Gutenberger gaan omdat die plek rolstoel-vriendelik is en selfs 'n hysbak het.

80. Toe hulle 80 word is daar weer 'n reünie. Reg geraai: Hulle besluit op die Gasthaus Gutenberger, omdat hulle nog nooit daar geëet het nie.

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 24/09/2019 - 14:10

Willem, wat soek jy voor die rekenaar hierdie tyd van die dag in die Wildtuin ?  -  Nogal by "Lag 'n slag " !

Is die Territory-probleem nou iets van die verlede ?

Waar is 'n kampeer-foto ?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus