Goeie môre mede forumiete.
Kom ons nou by die tweede laaste maand van die jaar. Ek kan alweer nie slaap nie. Sit nou maar in die sitkamer en koffie drink.
Geniet hierdie Vrydag en 'n lekker naweek vir almal.
Dwase Besluit
More al die Mense! Ja dit is nou amper n week nadat ek `n baie dwase besluit geneem het!
Bietjie oordoen Saterdag na die rugby en besluit nooit weer nie.
Ag nee man, wat se strond is dit, bad form, mens moenie besluite neem op die ingewing van die oomblik nie. Sies, gaga, die vet weet.
Kan nie wag vir na werk om n paar goue koues te geniet nie! ![]()
Wonder of oom Voorrie ge…
Wonder of oom Voorrie ge mummify is daar in Egipte.
Walk like an Egyptian, whahahaha.
More ou gesie en forum
Ja die lewe bestaan uit keuses ou gesie julle almal moet n gatskop dag he vrede
Hhhhmm, so die kat is weg!…
Hhhhmm, so die kat is weg! Kom ons neem bietjie oor en wees stout op die forum, heee haa.
More ou gees
Daai dame like van kamp sy moet tog net sonbrand middle spuit of hoe![]()
Goeiemôre! Lyk of daardie…
Goeiemôre!
Lyk of daardie dame lekker kan tent opslaan. ![]()
Julle moet julle dag geniet! (En die naweek)
My laaste oggend hier in besige en mal Cairo. 1pm klim ek die vliegtuig oppad Israel toe.
More spooky, daai dame, kom…
More spooky, daai dame, kom sy saam met die karavaan, dit sal mos in 'n blits verkoper ontaard😂
Anton, geniet Israel en bring olywe saam, OLYWE, nie lywe nie.
Môre sê Kampforum
Daai woonwa kan 'n winskoop wees ![]()
Hier ook effe bewolk, hoop dit reën 💧
Geniet jou Vrydag voluit in vrede.
Hello almal van julle! Die…
Hello almal van julle! Die naweek is op hande en dit voel of mens nie gaan weet wat om te doen nie. Noudat die wêreldbeker rugby verby is. Behalwe dat ons hoog in ons noppies is dat die Bokke gewen het, moet mens erken, nie baie lande gaan Japan kan namaak met 'n beter vertoning nie. Ek was verbaas om te hoor dat hul selfs Afrikaanse liedjies uitgesaai het tydens die Bokke se wedstryde. Veral Kaptein van Kurt Darren 'n paar keer gehoor.
Ek hoop dit gaan goed met almal. Geniet julle dag en die naweek nog meer!
Hallo Antie. Gaan goed…
Hallo Antie. Gaan goed dankie en ek hoop dieaelfde daar by julls. Groete hier vanuit Amman in Jordan ![]()
Goeie môre almal. Koffie…
Goeie môre almal.
Koffie is gemaak en dit loop soos stroop soos wat Shaun sou sê.
Lekker Saterdag vir elkeen.
Môre! Nog 2 slapies dan…
Môre! Nog 2 slapies dan kom ek huis toe![]()
Môre sê Kampforum
Geniet dit Voorie.
Weet nie wat het geword van die baie reën wat voorspel was nie.
Geniet jou Saterdag voluit in vrede.





Goeie môre almal, geniet die…
Goeie môre almal, geniet die naweek, en wees veilig, lyk na reen hier 👍