Goeie môre mede forumiete.
Kom ons nou by die tweede laaste maand van die jaar. Ek kan alweer nie slaap nie. Sit nou maar in die sitkamer en koffie drink.
Geniet hierdie Vrydag en 'n lekker naweek vir almal.
Goeiemôre almal! Dit is…
Goeiemôre almal!
Dit is lekker om terug te wees in SA!
Geniet julle dag ![]()
More almal en welkom terug…
More almal en welkom terug Voorie!
lekker dag vir almal.
BTW, vandag 4 maande en 5 dae sonder n sigret!!
Het wel lekker dik geword, werk daaraan.
Goeie môre. Dit het lekker…
Goeie môre.
Dit het lekker gereën verlede nag en dit reën nou lekker sag.
Mag elkeen 'n lekker Woensdag geniet.
Goeiemôre almal! Hier…
Goeiemôre almal! Hier het dit heerlik gereën laas nag ![]()
Môre maters, gister 22mm…
Môre maters, gister 22mm reen, al die veld is vrolik ! Vanoggend gou dorp toe om DeSoto se bande op te sit, einde is in sig, maar ai, die blikskottelse vergasser gee my slapelose nagte.
Môre almal Geluk oom Frik!…
Môre almal
Geluk oom Frik! Well done![]()
More almal lekke Frik
Koffie loop soos stroop welgedan ou Frik lekke dag vir almal vrede
Môre sê Kampforum
Ook lekker nat hier.
Geniet jou Woensdag voluit in vrede.
Môre se almal en elkeen,…
Môre se almal en elkeen, geniet jul dag in liefde,vreugde en vrede.
Ek het nou 20mm uit gegooi vir laasnag se reen, en sien by Orpen val die reen lekker volgens die webcam👍
Geluk Frik, ek dink elkeen wat ophou het guts.
Goeie môre hier vanuit 'n…
Goeie môre hier vanuit 'n papnat Kempton.
Tee is gemaak en koffie is besig om te prut.
Lekker Donderdag vir ieder en elk
More Stoffel en ander wat…
More Stoffel en ander wat nog kom koffie drink.
Geniet en wees veilig.
Môre sê Kampforum
Ook lekker nat na 18mm 💧.
Hoop om die Ford vandag te kry.
Geniet jou Donderdag voluit in vrede.
Goeie môre almal, geniet jul…
Goeie môre almal, geniet jul dag.
Kleinkinders skool toe gevat, my dogter het van 4 uur vanoggend begin werk, hulle doen nou misdaad voorkoming, en die arme kind werk lang ure om kerfees bietjie veiliger te probeer maak.
Goeiedag maters! Skiestog…
Goeiedag maters! Skiestog dat ek so laat kom hallo sê
..... bietjie besig om my broodjie te verdien.
Geniet julle dag!
Goeie môre. Mag elkeen 'n…
Goeie môre.
Mag elkeen 'n wonderlike Vrydag geniet en die wat gaan kamp geniet dit. Ry veilig.
Goeie môre Stoffel en ook…
Goeie môre Stoffel en ook almal wat nog gaan kom groet, geniet jul Vrydag en wees vrolik.
Die gelukkiges wat gaan ontspan, geniet dit en ry veilig.





More Almal
Lekker reen gehad gister aand. (5 mm)
Natuurlik as dit by ons begin reen gaan ons krag af vir 2 to 3 ure.
Geniet julle dag en wees veilig