Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kwang ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -18 minutes ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -29 minutes ago
Lekkerlees stories Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Vervelig Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
N1 versus N12 Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -2 hours ago
Nossob se "hide" Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago

November 2018 Koffiekroeg

Brackenfell
Submitted by HennieBo on
Forums
Goeie more almal. Voorlaaste maand van 2018.
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 28/11/2019 - 02:44

Nou ja wat sal ek sê ?

Geniet jou Donderdag voluit in vrede.

En niemand is saam my op die Kampfotum niewink

 

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Thu, 28/11/2019 - 04:28

Goeie môre almal,

Willem, wanneer jy die tyd van die oggend wakker is is daar niemand anders saam met jou wakker nie. Net soos wat ek nou alleen hier is

Sit reeds op kantoor met tee voor my.

Lekker dag vir elkeen

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 28/11/2019 - 07:44

Moet sê die laaste ruk slaap ek met die Dr. se pilletjies redelik goed, was seker die geskarrel in die wa wat my uit die slaap gehou het.  Kan vanoggend voel ek kort nog slaap.

Dusty, weet nie waar kom die 2018 draad skierlik so vroeg tevoorskyn nie ?

Kom ons kyk wie gaan nog hier pos smiley

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Thu, 28/11/2019 - 08:59

Ek sien die betrokke draad is uit die oude doos.

Ek groet eerder op vandag se draad, maar wou net op Willem se "kyk wie..." reageer.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus