Goeie môre mede forumiete.
Die laaste maand van 2019 het aan gebreek. Hierdie jaar het vinnig verby gevlieg.
Ons het meestal goeie tye beleef. Mag elkeen 'n rustige Sondag geniet.
Môre sê Kampforum
Nou ja, hier is dit ook nat en reën van ons hier gekom het Vrydag.
Merk gister die badkamer is sop nat, het by die stort oop gemaak maar dit lyk stowerig daar so dit kom nie van daar nie. Surette se klein haardroër loop nonstop om te hoop ek kry dit uitgedroog voor enige hout swel.
Geniet jou Maandag voluit in vrede.
Goeie môre almal. Dit reën…
Goeie môre almal.
Dit reën nog steeds hier by ons. Ons beleef nou 'n lang beurt krag. Dit is vanaf 21h00 af en is nog steeds af.
Lekker dag vir elkeen
Goeiemôre! Ja Stoffel, dit…
Goeiemôre! Ja Stoffel, dit reën nogsteeds sonder ophou! Ek is bevrees dat die vloede weer vandag sal voortduur hier in Centurion en omgewing - dalk nog erger as gister?
Môre sê Kampforum
Hier het dit ook rof gereën deur die nag.
Wijan se kamer het ook water gekry, sal maar by Jurgens hoor of hulle sal help.


Dit is aan altwee kante. Het die dak gelig want gister het hy water bakke gemaak.
Hoor ons kan van môre af son sien. 4 Nagte van reën is nie so lekker nie.
Geniet jou Dinsdag voluit in vrede.
More almal
So tussen welkome reen en loadshit skink daai koffie waar jy ook al is en geniet vrede
Goeie môre hier op die…
Goeie môre hier op die weekbreker.
Is vanoggend net bewolk. Dit lyk my dat ons vandag die son gaan sien.
Lekker dag vir elkeen
Goeiemôre mense. Lyk vir my…
Goeiemôre mense. Lyk vir my die reën is vir nou verby en die son is uit, so nou kan die wasgoed weer droog word en die worsie kan buite op die gras poef.
Geniet julle dag! ![]()
Môre sê Kampforum
Dit is wonderlik om weer die son te sien. Nou weet ek hoekom is ek nie van plan om oorsee te gaan bly nie want daar sien jy maar min son en ek is baie lief vir die son.
Geniet jou Woensdag voluit in vrede.
Goeie môre almal. Tee is…
Goeie môre almal.
Tee is gemaak en koffie is aan die gang. Wie drink vanoggend saam?
Die pad begin nou stiller raak in die oggende.
Lekker dag vir elkeen
Môre sê Kampforum
Vanoggend weer lekker sonskein.
Geniet jou Donderdag voluit in vrede.
Goeie môre almal. Tee is…
Goeie môre almal.
Tee is gemaak en koffie is amper reg.
My laaste werksdag vir die jaar.
Mag elkeen 'n lekker dag en naweek geniet. die wat op reis gaan wees ry veilig en versigtig.
Nuwe naam vir forum ....
.... maar jy wou dit nie so blatant stel nie Willem? Toe sit jy maar 'n "p" na die "k" in?
Dagsê Kakpforum
Goeie môre almal. Koffie…
Goeie môre almal.
Koffie smaak sommer vorentoe vanoggend.
Mag elkeen 'n lekker Saterdag geniet.
More........ is niks, julle…
More........
is niks, julle moer vandag beleef.





Goeiemôre almal! 'n Nuwe…
Goeiemôre almal! 'n Nuwe week het aangebreek en dit reën nogsteeds en al amper 'n hele week sonder ophou!
Julle moet die dag geniet en soet wees!
Groete