Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -1 hour ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Wyse besluit.... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Swart span Springbok rugby Geert -1 hour ago

Jonge Dametjie van Sunnyside

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Stap die aanvallige jong dametjie briesend by die Sunnyside polisie kantoor in.

Sy wil 'n klag van verkragting indien. Sersant trek 'n leer nader en begin 'n dosier oopmaak, die gewone volle name ID ens.

Toe dit nou by die klag [verkragting] kom wil hy weet waneer dit gebeur het, reken sy "Vier dae gelede" wil die Sersant weet nou hoekom kom sy nou eers raporteer?

"Hellooo, die bank het my nou eers laat weet die tjek het gehop!"

Port Elizabeth

Frieps

Wed, 06/09/2017 - 09:04

He-he, in die besigheid het ons altyd gesê om 'n tjek te vat van iemand is dieselfde as om krediet, sonder waarborg, te gee.    Wel, as sy gunsies op skuld wil doen, moet sy maar die harde manier leer!

0
Waar my wa staan

Arie

Thu, 14/09/2017 - 10:44

Ek het baie jare terug in skoolvakansies 'n man wat heinings, die ou diamond mesh tipe opgesit het.

Na jy die pale geplant het trek jy drie [een onder, een in die middel en een bo] stringe blou draad tussen die pale. Dan maak jy diamond mesh daar aan vas. 

My joppie was gewoonlik om die blou draad te span en goed styf te trek. Dus kan julle my min vertel van draad trek, baie ondervinding daarvan!

0
Port Elizabeth

Frieps

Thu, 14/09/2017 - 12:02

Ha-ha Arie,  ek belowe jou, as ek in die besigheid was, sou ek nie eers C.O.D./cash on delivery gewerk het nie, dit sou C.B.D./cash before delivery gewees het.

0
Port Elizabeth

Frieps

Thu, 14/09/2017 - 13:11

Ek sien jy weet!   Of hoe werk daai rantjie- of walletjies straat?   So iets, ek vergeet nou die naam.  Daar kan dit dalk wees "begaan thans betalen achteraf".

Nee, ons vrouens is te katvoet vir dit in die land.laugh

0

As ek so na Sunnyside kyk soos wat ek nou die dag daar deur is (vensters toe, byl gereed, gun in posisie ens, wiele styf vasgebout) sal n man heelwat specials daar raak loop.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 14/09/2017 - 17:02

 

Ek verstaan daai specials is almal op die black market, met die klem op BLACK.

Ai hoe gril ek nou tot in my tone!

LMGA !!!   laugh 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus