Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Neef Herman, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -5 hours ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 hours ago
Voorwêreld Oktober 2026 saam gesels neef Herman -6 hours ago
Sterkte Verskoning Geert -7 hours ago
Vlieënde Tesla Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -8 hours ago
Suksesvolle/bevredigende vakansie Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -8 hours ago

Suid Afrikaanse Brûe

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Ook bekend as die suicide bridge.

Hier het al baie mense selfmoord gepleeg deur te kom spring, die 1ste daarvan slegs 12 dae na die brug geopen is in 1972.

Death Toll dink ek strek hier om en by 72.

Hier het onlangs, so 5 maande terug ook n jong polisieman sy eie lewe geneem onder die brug (die ou brug onder in die gorge), homself geskiet.

0
Port Elizabeth

Frieps

Wed, 06/09/2017 - 10:43

Ja, VW praat natuurlik van die brug as die Suicide Bridge.   Dit is ongelooflik hoeveel mense al daar probeer selfmoord pleeg het, behalwe vir die wat dit wel gedoen het.

Gelukkig is daar nou geronde "heinings" op die mure aangebring sodat hulle nie langs die kante kan afspring nie.   Daar is al tot kruise en "Jesus loves you" tekens te sien teen die berge.

0

When I toured through SA (From JHB to Port Nolleth to CT up to Richards bay to Alldays & back to JHB) on my Vespa scooter....

Bunjee jumping off this bridge <bloukrans> was on the TODO list....

Well, that one's............ Never ever ever ever going BACK on the TODO list, that's for shure......

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus