Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -2 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -3 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -3 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -3 hours ago
Handig Toep wat aflyn kan wys waar… Geert -3 hours ago

Kampforum 'Mascot'

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

m

Daarshy nou .... smiley     Hoogtyd! 

m

m

m

WDEAWDE

Ek laaaik dit... Volhardigheid..... roll your sleeves up and get stuck in..

Daar, bou daai sous tannies die huise <vondement tot by dak-teels>, en die manne is besig met boer....

Maar nou Ja..... Ossewa sal ook mooi werk.... bullike voorstel....

Heel toepaslik... die wie-weet-waar <wa>

 

 

0
pretoria

pieterc

Sun, 18/10/2020 - 18:59

Ek hou nie van enige plakkers op my voertuie nie, maar die lyk sommer bakgat.

Ek het ook nie n probleem met die landsvlag motief nie, dit is immers die Kampforum Logo van dag een af.

Maar almal is geregtig op n opinie, nie waar nie?

0
Vaalpark

Johann L

Sun, 18/10/2020 - 19:37

Ek wonder nou net, hoekom ons nooit van die mooiste vlag hoor nie, die Republiek van Oranje Vrystaat, o ja, dit is mos deur britanje vernietig.devil

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus