Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wat 'n 'show'! Kruger 2026 Rona du Plessis -40 minutes ago
Maar net 'n kans gevat Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -48 minutes ago
.....en nog! Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Rona... Kruger 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Satara se cam... Kruger 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Mooier foto Kruger 2026 Geert -1 hour ago

Raai die Kamp Plek

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin hierdie draad om nie die "Boonste Foto" draad te kaap nie.

.

Centurion

Voortrekker

Wed, 06/09/2017 - 07:36

Hehehe

Len ek kon nie aanvaar dat jy ons transvalers so uithaal nie, en veral nie deur 'n Ingelsman nie.   Toe gebruik ek maar die leidrade en google images vir Karavaan Parke in die weskus (Atlantiese oseaan)

Daar was net een plek wat daardie wit paaltjies  het tussen die staanplekke (-;

0
Port Elizabeth

Frieps

Thu, 07/09/2017 - 08:32

Neelsec, is die eerste foto, wat nog nie geraai is nie en die een wat jy vanoggend geplaas het, dieselfde kamp?    Die een van vanoggend is by Van Stadens?

0
Port Elizabeth

Frieps

Thu, 07/09/2017 - 10:23

Ek wou sê dit lyk bekend maar kon dit net nie plaas nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus