Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Verskoning Wessel Strydom -2 minutes ago
Spur se Hot Rock Oktober 2026 saam gesels Geert -46 minutes ago
16 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -56 minutes ago
Cordierite... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
"Hot Rock" steak Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Sluitingsdatum..... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago

Raai die Kamp Plek

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin hierdie draad om nie die "Boonste Foto" draad te kaap nie.

.

Centurion

Voortrekker

Wed, 06/09/2017 - 07:36

Hehehe

Len ek kon nie aanvaar dat jy ons transvalers so uithaal nie, en veral nie deur 'n Ingelsman nie.   Toe gebruik ek maar die leidrade en google images vir Karavaan Parke in die weskus (Atlantiese oseaan)

Daar was net een plek wat daardie wit paaltjies  het tussen die staanplekke (-;

0
Port Elizabeth

Frieps

Thu, 07/09/2017 - 08:32

Neelsec, is die eerste foto, wat nog nie geraai is nie en die een wat jy vanoggend geplaas het, dieselfde kamp?    Die een van vanoggend is by Van Stadens?

0
Port Elizabeth

Frieps

Thu, 07/09/2017 - 10:23

Ek wou sê dit lyk bekend maar kon dit net nie plaas nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus