Deel met die Kampform wat julle gesien het of gekry het.

Mia Spies moet haar grammer…
Mia Spies moet haar grammer opskerp. Lyk meer soos neef se std3 poging.
WOW.....
I remember many years ago the Vaal burst it's banks and flooded Volksrust.... Chris was a lad of about 15 and I took him to go and see the flooding.... The Whole of the main street was in flood...
It was that same flood that washed the Hippo & her claf intot he Vaal - Dam, And the calf took up "residence" in the "reed-bed vlei that was on my property that I've spoken about a few times...
There is no stopping nature..... just witness the pandemic....
Neef, Mia Spies ...
Mia Spies moet haar grammer opskerp. Lyk meer soos neef se std3 poging.
Hierdie is nie Mia se post nie maar wel deel van die skakel wat sy gedeel het.
TROPICAL STORM ELOISE ALERT | KRUGER NATIONAL PARK FLOODED
Parts of the Kruger National Park have also been flooded after the Cyclone caused flash floods in the game reserve.
Ai tog die brug
Môre vriende
Dit is baie water wat daar beweeg. Ek wonder hoe wyd loop die rivier en of infrastruktuur in Onder Sabie in gevaar is.
Ek dog dit is net die noorde deel van KNP waar baie reen geval het.
Groete
Klink nie te erg nie
Hier onder uit ‘n berig wat minder as ‘n uur gelede verskyn het. Terloops is dit vandag 40 jaar gelede wat die Laingsburg vloed plaasgevind het.

Dus, Shingwedzi is die…
Dus, Shingwedzi is die eerste volwaardige ruskamp wat ontruim is. Ai mense, teen Meimaand wanneer ons daar gaan wees, gaan dit 'n lushof-belewenis wees !
Lower Sabie River and surrounds
Good Morning South Africa!
Eloise is in town. These pics just in of the Lower Sabie River and surrounds.
This is our general interest page covering a wide variety of topics. For pure passes info head off to
https://MountainPassesSo…
Vals inligting
Môre Geert
Dankie vir die korreksie.
Ek kan mos sommer skuins bemo...d word as vals inligting aangebied word. Ek wonder wat wil mense daarmee bereik.
Ek verkies dan eerder die nuus soos gedeel deur Chris WH. Daarvolgens kan dit nie te erg wees nie.
Groete
Vals inligting ...
Ja soms is daar ou inligting, soms dink mense dit is vals, daarom probeer ek om die oorspronklike skakel ook te plaas waar ek dit vandaan kry.
Soos die vorige foto van die Shingwedzi rivier se foto.
Hier is 'n skakel na vandag…
Hier is 'n skakel na vandag se elektroniese nuus vanaf Mnr Phahla. Dus nie "ou nuus" wat weer op duik nie![]()
Krokkedil rivier, Marloth
Krokkedil rivier om die draai in Marloth, van 'n vriend wat daar bly.

Word huise....
Môre Willem
Wat sê jou vriend, word daar weer huise bedreig.? Jare gelede met Demoina het daar blykbaar 'n paar huise rivier af verdwyn.
Groete
Ek hoor vanoggend oor RSG…
Ek hoor vanoggend oor RSG Nuus Eloise is vir alle praktiese doeleindes verby - nog net swaar reën wat oorbly waarvoor 'n mens versigtig moet wees.








KRUGER NATIONAL PARK FLOODED
Dit op fb Mia Spies groep gekry.
TROPICAL STORM ELOISE ALERT | KRUGER NATIONAL PARK FLOODED
Parts of the Kruger National Park have also been flooded after the Cyclone caused flash floods in the game reserve.
Tar road between Punda and Shingwedzi flooded are flooded as well and there is no access in all gravel roads closed.
Mopani to Phalaborwa road is also closed. Guests will have to drive via Letaba to Phalaborwa.
#TzaneenVoice