Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bygelowig Geert - Ballito Geert -35 minutes ago
Geniet Ballito Geert - Ballito Rona du Plessis -3 hours ago
12 dae Geert - Ballito Geert -5 hours ago
Dinokeng Camp and Leisure November 2026 Geert -5 hours ago
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Wessel November 2026 Rona du Plessis -8 hours ago

Tropiese Storm Eloise

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on

Deel met die Kampform wat julle gesien het of gekry het.

.

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sun, 24/01/2021 - 19:24

Dit op fb Mia Spies groep gekry.

TROPICAL STORM ELOISE ALERT | KRUGER NATIONAL PARK FLOODED 

Parts of the Kruger National Park have also been flooded after the Cyclone caused flash floods in the game reserve. 

Tar road between Punda and Shingwedzi flooded are flooded as well and there is no access in all  gravel roads closed.

Mopani to Phalaborwa road is also closed. Guests will have to drive via Letaba to Phalaborwa.

#TzaneenVoice

.

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Mon, 25/01/2021 - 06:38

I remember many years ago the Vaal burst it's banks and flooded Volksrust.... Chris was a lad of about 15 and I took him to go and see the flooding.... The Whole of the main street was in flood...

It was that same flood that washed the Hippo & her claf intot he Vaal - Dam, And the calf took up "residence" in the "reed-bed vlei that was on my property that I've spoken about a few times...

There is no stopping nature..... just witness the pandemic....

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Mon, 25/01/2021 - 08:27

Mia Spies moet haar grammer opskerp. Lyk meer soos neef se std3 poging.

Hierdie is nie Mia se post nie maar wel deel van die skakel wat sy gedeel het. 

TROPICAL STORM ELOISE ALERT | KRUGER NATIONAL PARK FLOODED 

Parts of the Kruger National Park have also been flooded after the Cyclone caused flash floods in the game reserve. 

 

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Mon, 25/01/2021 - 09:00

Môre vriende

Dit is baie water wat daar beweeg. Ek wonder hoe wyd loop die rivier en of infrastruktuur in Onder Sabie in gevaar is.

Ek dog dit is net die noorde deel van KNP waar baie reen geval het.

Groete

 

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Mon, 25/01/2021 - 09:08

Hier onder uit ‘n berig wat minder as ‘n uur gelede verskyn het. Terloops is dit vandag 40 jaar gelede wat die Laingsburg vloed plaasgevind het. 
 

A

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Mon, 25/01/2021 - 09:13

Dus, Shingwedzi is die eerste volwaardige ruskamp wat ontruim is.  Ai mense, teen Meimaand wanneer ons daar gaan wees, gaan dit 'n lushof-belewenis wees !

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Mon, 25/01/2021 - 09:23

Môre Geert

Dankie vir die korreksie.

Ek kan mos sommer skuins bemo...d word as vals inligting aangebied word. Ek wonder wat wil mense daarmee bereik.

Ek verkies dan eerder die nuus soos gedeel deur Chris WH. Daarvolgens kan dit nie te erg wees nie.

Groete

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Mon, 25/01/2021 - 13:18

Ja soms is daar ou inligting, soms dink mense dit is vals, daarom probeer ek om die oorspronklike skakel ook te plaas waar ek dit vandaan kry. 

Soos die vorige foto van die Shingwedzi rivier se foto.

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Tue, 26/01/2021 - 07:30

Môre Willem

Wat sê jou vriend, word daar weer huise bedreig.? Jare gelede met Demoina het daar blykbaar 'n paar huise rivier af verdwyn.

Groete 

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 26/01/2021 - 08:33

Ek hoor vanoggend oor RSG Nuus Eloise is vir alle praktiese doeleindes verby  -  nog net swaar reën wat oorbly waarvoor 'n mens  versigtig moet wees.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus