Goeie more almal.
Daar gaan weer heelwat voertuie op die pad wees vandag/vanmiddag en ook so deur die naweek. Almal wat op die pad gaan wees ry veilig en versigtig. Die wat gan kampeer moet dit baie geniet. Mag elkeen 'n wonderlike paasnaweek geniet en elkeen weereens besef hoe geseend on werklik is.
Lekker dag vir elkeen
Hallo almal. Julle moet die…
Hallo almal. Julle moet die naweek geniet. Ons ry so 2pm maar velukkig nie te vêr nie.
Môre sê Kampforum
Ja dit is al April en steeds nog nie gaan kamp nie 😡
Julle wat ry moet veilig ry en die res wees veilig.
Geniet jou dag voluit.
More forum
Die wat kamp geniet die wat by huis is geniet die wat werk soos ek hou die ekonomie aan die gang lekke dag vrede
Hilux sleepstang??
Môre Chris b
Het jy toe reggekom met ander sleepstang? Ek vrek van nuuskierigheid, het jy 'n totaal ander tipe laat opsit, of het hulle jou verwyderbare 'n paar lock nuts opgesit om die lossit/ratel op te los.
Groete
Goeie môre almal. Lekker…
Goeie môre almal.
Lekker dag vir elkeen.
Hier vanaf The Willows
Dagse die kamp nogal redelik vol bespreek vir die naweek dit reen hier maar daar word weer sonskyn vir more voorspel
EC Groete vanaf uit die Baai
Goeie môre.Gistermiddag…
Goeie môre.
Gistermiddag oppad terug vanaf Parys het ons in 'n wolkbreek beland van net na Beyers Naude tot by William Nicol op die N1. Kon skaars 50 km/h handhaaf.
Geniet die Saterdag.
Môre sê Kampforum
En daar wen ek julle, maar ek gaan nou eers slaap.
Goeie môre almal. Mag…
Goeie môre almal.
Mag elkeen 'n rustige opstanding Sondag geniet
Goeie môre almal, geniet die…
Goeie môre almal, geniet die groot belangrike dag.
Goeiemôre mense. Lekker…
Goeiemôre mense. Lekker rustig in die bos die naweek.
Goeie môre almal. Die mense…
Goeie môre almal.
Die mense wat vandag terug reis moet veilig ry.
Lekker vakansiedag vir elkeen.
Goeie môre manne, geniet die…
Goeie môre manne, geniet die dag in vrede, wees veilig waar jy ook mag wees.
Veilige terug rit vir diegene wie die verkeer trotseer.
Môre sê Kampforum
Veilig ry vir die wat op die pad gaan wees.
Geniet julle dag.
Goeie more almal,Nog 'n…
Goeie more almal,
Nog 'n kort week.
Mag elkeen die dag geniet en 'n lekker week
Goeiemôre Stoffel en almal. …
Goeiemôre Stoffel en almal. Lekker werk en besig wees.





Goeie môre Stoffel en ander…
Goeie môre Stoffel en ander mede-lede, geniet 'n geseënde paas naweek, wees veilig en geniet die lewe.