Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Vliegkaartjies November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Vlieg kaartjies November 2026 Geert -2 hours ago
Frankryk Springbok rugby Geert -15 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -23 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -23 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -1 day ago

April 2021 - Koffiekroeg Praatjies

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more almal.

Daar gaan weer heelwat voertuie op die pad wees vandag/vanmiddag en ook so deur die naweek. Almal wat op die pad gaan wees ry veilig en versigtig. Die wat gan kampeer moet dit baie geniet. Mag elkeen 'n wonderlike paasnaweek geniet en elkeen weereens besef hoe geseend on werklik is.

Lekker dag vir elkeen

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 01/04/2021 - 09:21

Ja dit is al April en steeds nog nie gaan kamp nie 😡

Julle wat ry moet veilig ry en die res wees veilig.

Geniet jou dag voluit.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 01/04/2021 - 09:28

Die wat kamp geniet die wat by huis is geniet die wat werk soos ek hou die ekonomie aan die gang lekke dag vrede

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Thu, 01/04/2021 - 09:55

Môre Chris b

Het jy toe reggekom met ander sleepstang? Ek vrek van nuuskierigheid, het jy 'n totaal ander tipe laat opsit, of het hulle jou verwyderbare 'n paar lock nuts opgesit om die  lossit/ratel op te los.

Groete

0
Uitenhage

neelsec

Fri, 02/04/2021 - 12:44

Dagse die kamp nogal redelik vol bespreek vir die naweek  dit reen hier maar daar word weer sonskyn vir more voorspel

                            EC Groete vanaf uit die Baai

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Sat, 03/04/2021 - 04:55

Goeie môre.

Gistermiddag oppad terug vanaf Parys het ons in 'n wolkbreek beland van net na Beyers Naude tot by William Nicol op die N1. Kon skaars 50 km/h handhaaf.

Geniet die Saterdag. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus