Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -40 seconds ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 minutes ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -4 minutes ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -21 minutes ago
Dit is die eerste keer wat… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -22 minutes ago
Smaak my ... Forum Herstel en terugvoering Chris Boucher -24 minutes ago

Travel blanket

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

More almal. Ek wil asb net uitvind by die meer ervare mense. Die travel blanket op ons Tourer SW het die son al lekker bygekom en lyk effens dof en verbleik. Wat smeer julle aan om darem weer bietjie kleur te gee en dofheid weg te vat. Dankie

Vaalpark

Johann L

Sun, 23/05/2021 - 08:52

Môre Jeanne, dit klink my jy het die standaard Jurgens travel blanket, jy kan Mr Min, of soort gelyke meubel politoer probeer, ek het myne gereeld daarmee by gekom.

Myne het egter later so lelik geraak, ek het by 'n plaaslike tent maker vir my een laat maak van ripstop, die is na my vereistes aan gepas. Die neuskas se opening het hulle breër gemaak en eyeleds in gesit wat ons paaltjies in sit om dit oop te hou.

Die ripstop wat hulle gebruik het, het so sagte dons binne kant wat nie die karavaan krap nie.

Goed, nou het ek sommer baie meer as jou net geantwoord, maar hoop dit help.

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 06/10/2022 - 07:48

Het vir die Swing n Travel blanked opgesit en ek moet se ek glo die blanked beskerm vir seker n ou se wa hoe se die engels man money well spended yes

0
Brits

Wessel Strydom

Thu, 06/10/2022 - 07:57

Môre vriende

Ek lees nou weer hierdie gesprek-insette, en besef  dat behalwe Johann, daar weinig goeie raad was op die navraag.

Ek het nie raad nie, want my kombers is seil buite, die Kavango s'n ook.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus