Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 minutes ago
Fout begaan Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -31 minutes ago
Sal een-een plaas Umfula Rona du Plessis -48 minutes ago
Die terrein.... Umfula Rona du Plessis -52 minutes ago
Kampeerterrein Umfula Rona du Plessis -53 minutes ago
Rock View Lodge Nelspruit Umfula Rona du Plessis -1 hour ago

WC Caravan Movers - 1000ste installasie!!!

Cape Town
Submitted by IlseJ on
Forums

Binne die volgende paar dae gaan ons ons 1000ste mover installasie doen!~ Aanvanklik het ons net die PowrTouch gedoen maar later het die Ewiks ook bygekom.  Op hierdie stadium doen ons so 50/50 van altwee afhangende van die tipe karavaan en eienaar se behoeftes.  En na 12 jaar in die bedryf kan ek met groot eerlikheid se dat kliente tevredenheid nog steeds die belangrikste is vir Pine.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus